Kaviaar

Soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie

Kaviaar, volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie, is 'n produk gemaak van die soutgekuurde viseiers van die Acipenseridae familie. Die viskuit kan vars (nie-gepasteuriseerd) of gepasteuriseerd wees, pasteurisasie verminder die kulinêre en ekonomiese waarde. Volgens Jean-Pierre Esmilaire, hoof van Caviar House & Prunier, "gaan tweederdes van kaviaar se smaak verlore tydens pasteurisasie."[1] Judith C. Sutton verklaar ook dat "gepasteuriseerde kaviaar nie so goed smaak of die konsistensie van vars kaviaar het nie, dus vermy kaviaarliefhebbers dit eerder."[2]

Salmkuit (links) en steurkaviaar (regs) word op 'n spesiale lepel bedien
Die skaarste en duurste kaviaar kom van die krities-bedreigde Belugasteur in die Kaspiese See.

Tradisioneel verwys die term kaviaar slegs na viskuit van die wilde steur in die Kaspiese en Swart See [3] (Beluga, Ossetra en Sevruga kaviaar). Afhangende van die land, kan die woord kaviaar ook gebruik word om die viskuit van ander vis soos salm, reënboogforel, en witvis te beskryf.[4] en ander spesies van steurvis.[5][6]

Kaviaar word as 'n duur lekkerny beskou en as 'n garnering of 'n smeer geëet.

Verwysingswysig

  1. "Three-star caviar", Caterersearch - The complete information source for hospitality, 1 Februarie 2001)
  2. Sutton, Judith C., Champagne & Caviar & Other Delicacies, New York, Black Dog & Leventhal, 1998, p. 53.)
  3. lan Davidson, Tom Jaine, The Oxford companion to food, Oxford University Press, 2006, ISBN 0-19-280681-5, ISBN 978-0-19-280681-9, p. 150.
  4. "A History of Smith Bros. branded whitefish caviar (1920 - 1989) (USA)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2014. Besoek op 12 Februarie 2014.
  5. "Caviar, American Caviar, Sturgeon Caviar, Black Caviar, Salmon Caviar" (in Engels). Affordablecaviar.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019. Besoek op 18 Augustus 2012.
  6. "RomanoffŽ Caviar". Marzetti.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2011. Besoek op 18 Augustus 2012.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media