Katipunan

Katipunan (KKK) was 'n rewolusionêre beweging in die Filippyne. Die beweging is in 1892 in Manila gestig met die doel om die Filippyne se onafhanklikheid van Spanje te bewerkstellig. Die leier van die beweging was die mede-stigter, Andres Bonifacio. Hulle opereer aanvanklik ondergronds tot hul bestaan in 1896 deur die Spanjaarde ontdek is. Direk na hul ontdekking breek die Filippynse Rewolusie uit.

Katipunan
KKK
Logo van die betrokke party.
Die eerste vlag van Katipunan (1897)

LeierAndres Bonifacio (1892-1897)
Slagspreuk"Kataas-taasan, Kagalang-galangang Katipunan ng mga Anak ng Bayan"
Gestig7 Julie 1892
NuusbriefKalayaan
HoofkwartierTondo, Manila; Kawit, Cavite
IdeologieFilippynse nasionalisme
Internasionale affiliasieLa Liga Filipina
Amptelike kleureRooi en wit

Die woord "katipunan" beteken letterlik 'assosiasie'. Dit kom van die Tagalog wortel "tipon", wat "kom bymekaar" of "samelewing" beteken.[1] Die organisasie se amptelike naam was Kataas-taasan, Kagalang-galangang Katipunan ng̃ mg̃á Anak ng̃ Bayan (Afrikaans: Hoogste en Mees Eerbare Vereniging van die Kinders van die Nasie; Spaans: Suprema y Venerable Asociación de los Hijos del Pueblo). Die groep was ook onder die akroniem KKK bekend, hoewel hulle geen verbintenis met die Ku Klux Klan (wat ook die akroniem gebruik het) gehad het nie.

Verwysingswysig

  1. Woods, Damon L. (2006) [2006]. The Philippines: a global studies handbook. ABC-CLIO. ISBN 1-85109-675-2.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media