Kammer

Die kammer (Serranus knysnaensis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die African Seabass. Die vis was eers verwar met Serranus cabrilla wat voorkom in die Middellandse See en die oostelike noord Atlantiese Oseaan.

Kammer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Serranus

Cuvier, 1816
Spesie:
S. cabrilla
Binomiale naam
Serranus cabrilla
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae, 1758)
Sinonieme
  • Paracentropristis cabrilla (Linnaeus, 1758)
  • Perca cabrilla Linnaeus, 1758
  • Serranus knysnaensis Gilchrist, 1904

Voorkomswysig

'n Kammer.

Die vis se kop en lyf is bruin aan die bokant en vuil pienk aan die onderkant met twee donker strepe wat horisontaal oor die lyf strek. Daar kan ook partykeer donker bruin vertikale strepe oor die lyf wees. Die stert en dorsale vinne het sagte blou kolletjies op. Die vis word tot 30 cm groot.

Habitatwysig

Die vis leef in rots bodems tot op dieptes van 200 m. Hulle vreet krappe en skaaldiere. Die vis is ook 'n afwissellende hermafrodiet.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media