Minister

(Aangestuur vanaf Kabinetsminister)

'n Minister is 'n politikus (manlik of vroulik) wat aangestel is/was in 'n sekere kabinet van 'n land se regering.

Die regering van 'n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister, en 'n groep ministers wat saam die kabinet vorm. Die ministers in die kabinet, gewoonlik die mees bekwame of senior parlementslede, word deur die regering se uitvoerende hoof – die president of eerste minister – gekies en aangestel.

Elke minister is verantwoordelik vir een of meer aspekte van die regering se spektrum, byvoorbeeld gesondheid, onderwys, finansies, landbou, waterwese, polisie en verdediging.

Etimologiewysig

Die woord minister is van Latyn oorgeneem, waar dié woord dienaar beteken. Dit is oorspronklik veral gebruik om huisdienaars aan te dui. Sedert die 10de eeu word dit vir die dienaars, meer spesifiek, die raadgewers van die koning gebruik. Deur die loop van die eeue verwerf die ministers al hoe meer uitvoerende mag, wat tot die huidige betekenis van die woord aanleiding gee.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media