Kabinet van Cyril Ramaphosa, Mei 2019

Kabinet van Suid-Afrika
Tweede kabinet van Cyril Ramaphosa

Cyril Ramaphosa
President (party):
Cyril Ramaphosa (ANC)
Periode:
Mei 2019 –
Republiek van Suid-Afrika

Hierdie kabinet is President Cyril Ramaphosa se tweede, verkleinde kabinet[1][2][3] wat op 30 Mei 2019 ingehuldig is. President Ramaphosa het sy kabinet geskommel op 5 Augustus 2021, met 10 verskuiwings of nuwe ministersaanstellings, asook 'n aantal nuwe adjunkministers.

Legende
African National Congress
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
Good politieke party

Kabinetsministerswysig

PosMinisterTermynParty
President van Suid-AfrikaSy Eksellensie Cyril Ramaphosa2018huidigANC
Adjunkpresident van Suid-AfrikaSy Eksellensie David Mabuza
Sy Eksellensie Paul Mashatile
2018
2023
2023
huidig
ANC
Minister in die PresidensieDie agb. Jackson Mthembu LP
Die agb. Mondli Gungubele
Die agb. Khumbudzo Ntshavheni
2018
2021
2023
2021
2023
ANC
Minister in die Presidensie vir ElektrisiteitDie agb. Kgosientso Ramokgopa2023ANC
Minister in die Presidensie vir Beplanning, Monitering en EvaluasieDie agb. Maropene Ramokgopa2023ANC
Minister van Basiese OnderwysDie agb. Angie Motshekga LP2009ANC
Minister van Binnelandse SakeDie agb. Aaron Motsoaledi LP2019ANC
Minister van FinansiesDie agb.Tito Mboweni
Die agb. Enoch Godongwana
2018
2021
2021
ANC
Minister van GesondheidDie agb. Zweli Mkhize LP
Die agb. Joe Phaahla
2019
2021
2021
ANC
Minister van Handel, Nywerheid en MededingingDie agb. Ebrahim Patel LP2019ANC
Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en TegnologieDie agb. Blade Nzimande LP2019SAKP
Minister van Internasionale Betrekkinge en SamewerkingDie agb. Naledi Pandor LP2019ANC
Minister van Justisie en Korrektiewe DiensteDie agb. Ronald Lamola LP2019ANC
Minister van Kleinsake-ontwikkelingDie agb. Khumbudzo Ntshavheni LP
Die agb. Stella Ndabeni-Abrahams
2019
2021
2021
ANC
Minister van Kommunikasie en digitale tegnologieëDie agb. Stella Ndabeni-Abrahams LP
Die agb. Khumbudzo Ntshavheni
Die agb. Mondli Gungubele
2019
2021
2023
2021
2023
ANC
Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike OntwikkelingDie agb. Thoko Didiza LP2019ANC
Minister van Maatskaplike OntwikkelingDie agb. Lindiwe Zulu LP2019ANC
Minister van Menslike Nedersettings, Water en SanitasieDie agb. Lindiwe Sisulu LP20192021ANC
Minister van Menslike NedersettingsDie agb. Mmamoloko Kubayi LP2021ANC
Minister van Minerale Bronne en EnergieDie agb. Gwede Mantashe LP2019ANC
Minister van Openbare OndernemingsDie agb. Pravin Gordhan LP2018ANC
Minister van die Omgewing, Bosbou en VisseryeDie agb. Barbara Creecy LP2019ANC
Minister van Openbare Werke en InfrastruktuurDie agb. Patricia de Lille LP
Die agb.
Sihle Zikalala LP
2019
2023
2023
GOOD
ANC
Minister van PolisieDie agb. Bheki Cele LP2018ANC
Minister van Samewerkende Regering
en Tradisionele Aangeleenthede
Die agb. Nkosazana Dlamini-Zuma LP
Die agb. Thembi Nkadimeng LP
2019
2023
2023
ANC
Minister van Sport, Kuns en KultuurDie agb. Nathi Mthethwa LP2019ANC
Minister van Staatsdiens en -administrasieDie agb. Senzo Mchunu LP
Die agb. Ayanda Dlodlo LP
Die agb. Noxolo Kiviet LP
2019
2021
2023
2021
2023
ANC
Minister van StaatsveiligheidDie agb. Ayanda Dlodlo LP
Toesig oor agentskappe na presidensie verskuif
2019
2021
2021
ANC
Minister van ToerismeDie agb. Mmamoloko Kubayi-Ngubane LP
Die agb. Lindiwe Sisulu LP
Die agb. Patricia de Lille LP
2019
2021
2023
2021
2023
ANC
GOOD
Minister van Verdediging en Militêre VeteraneDie agb. Nosiviwe Mapisa-Nqakula LP
Die agb. Thandi Modise LP
2019
2021
2021
ANC
Minister van VervoerDie agb. Fikile Mbalula LP
Die agb. Sindisiwe Chikunga LP
2019
2023
2023
ANC
Minister vir Vroue, die jeug en persone met gestremdhedeDie agb. Maite Nkoana-Mashabane LP
Die agb. Nkosazana Dlamini-Zuma LP
2019
2023
2023
ANC
Minister van Water en SanitasieDie agb. Senzo Mchunu LP2021ANC
Minister van Werksverskaffing en ArbeidDie agb. Thulas Nxesi LP2019ANC

Kabinetskommeling in 2021wysig

President Ramaphosa het op 5 Augustus 2021 bykans ‘n derde van sy kabinetslede verander.[4] Dit was die derde kabinetskommeling sedert hy op 15 Februarie 2018 as president van die land verkies is.

Die kabinetskommeling volg op onluste wat in KwaZulu-Natal en Gauteng uitgebreek het ná die inhegtenisname van oudpresident Jacob Zuma. Zuma is op 29 Junie 2021 15 maande se gevangenisstraf opgelê deur die Grondwethof weens minagting van die hof.[5] Die klag spruit uit Zuma se versuim om voor die Regterlike Kommissie van Ondersoek na Bewerings van Staatskaping onder voorsitterskap van adjunkhoofregter Raymond Zondo te verskyn.

Berigte dat die staatsveiligheidagentskap en die polisie se misdaadintelligensie onvoorbereid was op die onluste het Ramaphosa genoop om toesig oor die ministerie na die presidensie te verskuif.

'n Ander wesenlike skuif was die bedanking van Tito Mboweni as minister van finansies.[6] Enoch Godongwana is in sy plek aangestel.

Kabinetskommeling in 2023wysig

President Ramaphosa het weereens op 6 Maart 2023 sy kabinet verander. Dit was die vierde kabinetskommeling sedert hy op 15 Februarie 2018 as president van die land verkies is.

Die kabinetskommeling volg op die 55ste Nasionale Konferensie van die African National Congress waartydens Ramaphosa vir 'n tweede termyn as President van die ANC verkies is. Die skommeling het onder andere die aanstelling van Kgosientso Ramokgopa as Minister in die Presidensie verantwoordelik vir elektrisiteit ingesluit, 'n pos wat nuut geskep is weens die voortslepende Suid-Afrikaanse energiekrisis.[7]

Verwysingswysig

  1. (en) IN FULL| Cyril Ramaphosa's new cabinet, in his own words. Besoek op 29 Mei 2019.
  2. (en) Ramaphosa announces his Cabinet: Here’s the complete list of ministers. Besoek op 29 Mei 2019.
  3. Full list – here is Ramaphosa’s new cabinet, BusinessTECH, 29 Mei 2019. Besoek op 31 Januarie 2021. Sien hier
  4. "Statement by President Cyril Ramaphosa on changes to the National Executive, Union Buildings, Tshwane". The Presidency The Republic of South Africa. 5 Augustus 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2021.
  5. Bates, Erin; Omarjee, Hajra; Maeko, Thando (29 Junie 2021). "Jacob Zuma found guilty of contempt of court and receives 15-month jail term". Business Day. Arena Holdings. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2021.
  6. Omarjee, Hajra; Paton, Carol; Mkentane, Luyolo (5 Augustus 2021). "Ramaphosa wields the axe and puts allies in key positions". Business Day. Arena Holdings. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2021.
  7. Ramaphosa, Cyril (6 Maart 2023). "Full text: President Ramaphosa's Cabinet reshuffle". Daily Maverick. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2023.

Eksterne skakelswysig

Voorafgegaan deur
Ramaphosa I
2de Kabinet van Cyril Ramaphosa

Mei 2019 – tans
Opgevolg deur
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media