Kaapse stokroos

(Kaapse stokroos)

Die Kaapse stokroos (Sparrmannia africana) is ’n spesie blomplante in die familie Malvaceae (soms in Tiliaceae geplaas) en is inheems aan Suid-Afrika en Madagaskar. Hierdie plant moet nie met Alcea rosea (Engels: hollyhock), wat meer algemeen as stokroos bekend staan, verwar word nie.

Kaapse stokroos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Tracheophyta
Klas:
Orde:
Familie:
Malvaceae/Tiliaceae
Genus:
Sparrmannia
Spesie:
S. africana
Binomiale naam
Sparrmannia africana
L.f., (1782)
Sinonieme
  • Sparrmannia acerifolia Steud.

Eienskappewysig

Dié bekende Suid-Afrikaanse blomplant word 3 tot 6 meter hoog en 2 tot 4 meter breed. Dit is ’n immergroen struik of klein boom met groot, vaalgroen blare van sowat 21 cm lank wat met sagte hare oortrek is. Die blomme, wat in trosse voorkom, is wit met rooi en geel meeldrade.

Die Kaapse stokroos verkies warmer toestande van meer as 7 °C en word in gematigde streke as ’n huisplant gekweek. Dit groei redelik vinnig binnenshuis, veral as dit baie lig kry.

Problemewysig

Te veel sonlig kan die blare bruin laat verkleur. Geel blare dui op te min lig. Wolluise kan voorkom.[1]

Verwysingswysig

  1. Longman, David. Gesonde Huisplante, Stap vir Stap Geïllustreer, J.L. van Schaik, Pretoria. 1992. ISBN 0 627 01827 0

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media