Kaapse glasogie

Die Kaapse glasogie (Zosterops virens) is 'n algemene spesie van standvoël wat in boomveld, woude, ruigtes, plantasies en tuine in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 11 sentimeter groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape White-eye.

Kaapse glasogie
Kaapse witogie
Die onderste voëltjie is 'n Kaapse glasogie.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. virens
Binomiale naam
Zosterops virens

Die Gariepglasogie (Z. pallidus) is voorheen as dieselfde spesie as Z. virens beskou, maar word nou as 'n aparte spesie geag.

Taksonomiewysig

Daar is twee subspesies:

Die subspesies hibridiseer wanneer hulle in kontak met mekaar kom.

Ander namewysig

Van die streeksname vir die voël sluit in: meelogie, kersogie, ringogie en piet-la-pok.[2]

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. (en) IOC Master List Geargiveer 18 Mei 2020 op Wayback Machine
  2. Streek- en Volksname Geargiveer 7 November 2015 op Wayback Machine, besoek op 18 Oktober 2014

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media