Kaapse Dokter

Suidoostewind in die Boland

Die Kaapse Dokter is 'n droë suidoostewind wat oor die Kaapse skiereiland waai vanaf lente tot laat somer (September tot Maart in die suidelike halfrond). Sonder hierdie wind sou die lugbesoedeling in Kaapstad en omgewing baie erg wees. Op warm, vogtige somerdae bring dit lafenis en veroorsaak die "tafeldoek" oor Tafelberg.

"Tafeldoek" oor Tafelberg

Die wind hou vir ure, maar soms vir selfs dae aan. Snags neem dit egter af. Tydens die lente en herfs kom die swart suidoos soms voor en gaan gepaard met 'n besondere swaar reënneerslag.

In die beginjare van die Kaapse nedersetting het die suidoostewind dikwels groot skade aan koringoeste berokken.[1]

Agtergrondwysig

Al waai die wind oor 'n wye area van die Wes-Kaap, is dit veral erg in en om die Kaapse Skiereiland, waar dit sterk kan wees. Mense in Kaapstad noem dit "die Suidooster".

Bibliografiewysig

  • Mabbutt, J.A. (red.): The Cape peninsula. Kaapstad: Maskew Miller, 1952.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media