Junior Bokke

Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die "Baby Blacks" met 22–16 op Nuweland verslaan het.[1]

Suid-Afrika o/20
Bok-logo.jpg
UnieSuid-Afrikaanse Rugbyunie
Bynaam(e)Baba Bokke
EmbleemSpringbok en protea
Afrigter(s)Vlag van Suid-Afrika Dawie Theron
Kaptein(s)Vlag van Suid-Afrika Phepsi Buthelezi
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Eerste internasionale wedstryd
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste oorwinning
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 108 – 18 VSA o/20 Vlag van Verenigde State van Amerika
(6 Junie 2008)
Grootste nederlaag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/20 7 – 36 Nieu-Seeland o/20 Vlag van Nieu-Seeland
(17 Junie 2010)
Wêreldbeker
Verskynings12 (Eerste in 2008)
Beste uitslagWenner (2012)
Amptelike webwerf
www.sarugby.co.za/teams?task=getTeam&teamid=junior
Unie webwerf
www.sarugby.net

Resultate

Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2008
WedstrydTellingOpponente
Poel108–18  Verenigde State
Poel72–3  Skotland
Poel16–11  Samoa
Halfeindronde18–26  Engeland
3de plek43–18  Wallis
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2009
WedstrydTellingOpponente
Poel36–10  Fidji
Poel65–3  Italië
Poel43–27  Frankryk
Halfeindronde21–40  Engeland
3de plek32–5  Australië
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2010
WedstrydTellingOpponente
Poel40–14  Tonga
Poel73–0  Skotland
Poel35–42  Australië
Halfeindronde7–36  Nieu-Seeland
3de plek27–22  Engeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2011
WedstrydTellingOpponente
Poel33–0  Skotland
Poel42–26  Ierland
Poel20–26  Engeland
Uitspeel57– 15  Ierland
5de plek104– 17  Fidji
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2012
WedstrydTellingOpponente
Poel19–23  Ierland
Poel52–3  Italië
Poel20–26  Engeland
Halfeindronde35–3  Argentinië
1ste plek22–16  Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2013
WedstrydTellingOpponente
Poel97–0  Verenigde State
Poel31–24  Engeland
Poel26–19  Frankryk
Halfeindronde17–18  Wallis
3de plek41–34  Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2014
WedstrydTellingOpponente
Poel61–5  Skotland
Poel33–24  Nieu-Seeland
Poel21–8  Samoa
Halfeindronde32–25  Nieu-Seeland
1ste plek20–21  Engeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2015
WedstrydTellingOpponente
Poel33–5  Italië
Poel40–8  Samoa
Poel46–13  Australië
Halfeindronde20–28  Engeland
3de plek31–18  Frankryk
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2016
WedstrydTellingOpponente
Poel59–19  Japan
Poel13–19  Argentinië
Poel40–31  Frankryk
Halfeindrondte17–39  Engeland
3de plek19–49  Argentinië
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2017
WedstrydTellingOpponente
Poel23–23  Frankryk
Poel38–14  Georgië
Poel72–14  Argentinië
Halfeindrondte22–24  Engeland
3de plek37–15  Frankryk
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2018
WedstrydTellingOpponente
Poel33–27  Georgië
Poel30–17  Ierland
Poel29–46  Frankryk
Halfeindrondte31–32  Engeland
3de plek40–30  Nieu-Seeland
Wêreldrugby o/20-kampioenskap 2019
WedstrydTellingOpponente
Poel43–19  Skotland
Poel48–20  Georgië
Poel25–17  Nieu-Seeland
Halfeindrondte7–20  Frankryk
3de plek41–16  Argentinië

Sien ook

Verwysings

  1. Wêreldkampioen![dooie skakel], Volksblad, 22 Junie 2012

Eksterne skakels


Junior Bokke

Die Junior Bokke (of Baba Bokke) is Suid-Afrika se nasionale onder-20 rugbyspan. Hulle neem sedert 2008 aan Wêreldrugby se o/20-kampioenskap deel. Die onder-20 toernooi vervang die vorige onder-19 en onder-21 wêreldkampioenskappe. Die Junior Bokke is in 2012 as die wêreldkampioene aangewys nadat hulle die Baby Blacks met 22–16 op Nuweland verslaan het.