Julius Charles Wernher

Sir Julius Charles Wernher (1850 - 1912) was mynmagnaat en deel van die sogenaamde Randlords. Hy is gebore in Darmstadt, Duitsland. Sy vader was verbonde aan die Groothertog se hof. Hy veg in die Frans-Duitse Oorlog van 1870/1. Hy aanvaar diens by Jules Porgès in Parys, net soos Alfred Beit. In 1871 stuur Porgès hom na Kimberley as 'n verteenwoordiger. Hier word hy verkies tot die mynraad en word 'n ryk en vooraanstaande man. Nadat goud aan die Witwatersrand ontdek is, brei hy sy werk soontoe uit. In 1888 word hy een van die vier oorspronklike Lewenslange Presidente van De Beers Consilidated Mines. Hy vestig hom in Londen as vennoot van Porgès toe dié aftree in 1889. Hy sit sy besigheid voort onder die naam Wernher, Beit & Co. Dit was die grootste mynhuis in die wêreld wat die Rand Mines-groepe en ander belange beheer het. Hy het Suid-Afrika net af en toe besoek en die res van sy lewe in Engeland gewoon. Hy was ook 'n kunsversamelaar. Ten tyde van sy afsterwe het hy 'n boedel van £11,000,000 nagelaat.

Skildery van Julius Wernher

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media