Juan Fernández-eilande

Die Juan Fernández-eilande (Spaans: Archipiélago Juan Fernández) is ’n ylbevolkte eilandgroep in die Stille Oseaan wat afhanklik is van toerisme en visvangs. Dit is sowat 670 km van die Chileense kus af geleë en bestaan uit drie vulkaniese eilande: Robinson Crusoe-, Alejandro Selkirk- en Santa Clara-eiland.

Juan Fernández-eilande
Inheemse naam: Archipiélago
Juan Fernández
Die hoofstad, San Juan Bautista, op Robinson Crusoe-eiland.
Die hoofstad, San Juan Bautista, op Robinson Crusoe-eiland.
Geografie

LiggingStille Oseaan,
Vlag van Chili Chili

ArgipelJuan Fernández-eilande
Totale eilande3

Administrasie
Sien teks.
Spesiale gebiedJuan Fernández-eilande

HoofstadSan Juan Bautista
Grootste stadSan Juan Bautista

Demografie
Bevolking900

Die eilande is hoofsaaklik bekend as die plek waar die agtergelate matroos Alexander Selkirk van 1704 af langer as vier jaar gewoon het – dit was vermoedelik die inspirasie vir Daniel Defoe se boek Robinson Crusoe.[1] Die meeste van die bewoners woon in die hoofstad, San Juan Bautista, aan die noordkus van Robinson Crusoe-eiland. Daar was in 2012 sowat 900 bewoners.

Die eilande is deel van Chili se Valparaíso-streek (wat ook Paaseiland insluit).

Verwysingswysig

  1. Severin, Tim (2002). In Search of Robinson Crusoe. New York: Basic Books. pp. 17–19. ISBN 978-046-50-7699-4.

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 33°38′42.5″S 78°49′23.48″W / 33.645139°S 78.8231889°W / -33.645139; -78.8231889

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media