Juan Carlos I

Juan Carlos I was van 1975 tot 2014 die koning van Spanje. Hy kry sy name van sy vader (Juan de Borbón), sy oupa (Alfonso XIII) en sy moeder se vader (Prins Carlo van die Twee Sisiliës).

Juan Carlos I
Koning van Spanje
Juan Carlos I van Frankryk
Juan Carlos I van Spanje
DinastieHuis van Bourbon
Bewind22 November 197519 Junie 2014
Kroning27 November 1975
Gebore5 Januarie 1938
Rome Italië
VoorgangerAlfonso XIII
OpvolgerFelipe VI
GadeSophia van Griekeland
KindersElena van Spanje, Cristina van Spanje, Filips VI van Spanje
VaderJuan de Bourbon
MoederMaria de las Mercedes van Bourbon-Sisilië

Hy word veral onthou vir sy rol in Spanje se oorgang van 'n diktatorskap na 'n demokrasie nadat Francisco Franco in 1975 oorlede is. Hy het ook sterk opgetree om 'n militêre staatsgreep in 1981 te voorkom. In 2008 is hy aangewys as die gewildste leier in hele Ibero-Amerika. Voor sy abdikasie het sy gewildheid egter ná 'n reeks koninklike flaters begin afneem. Hy het onder andere in 2012 olifante in Botswana tydens Spanje se finansiële krisis gaan jag.[1]

Hy abdikeer op 76-jarige ouderdom, na bykans 40 jaar op die troon ten gunste van sy seun Felipe de Borbon.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media