Jonathan Kaplan

Jonathan Isaac Kaplan (gebore op 7 November 1966 in Durban, Suid-Afrika), is 'n voormalige internasionale rugbyskeidsregter en hou die wêreldrekord vir die meeste internasionale rugbywedstryde as skeidsregter.

Jonathan KaplanRugbyportaal
Jonathan Kaplan in 2009
Volle naamJonathan Isaac Kaplan
Geboortedatum7 November 1966 (1966-11-07) (57 jaar oud)
GeboorteplekDurban, Suid-Afrika
Loopbaan as skeidsregter
JareKompetisieWeds
1999–2011
1996–2013
Rugbywêreldbeker
Toetswedstryde
Superrugby
Curriebeker
13
68
107
161

Kaplan begin as skeidsregter in 1984, terwyl hy nog 'n hoërskoolstudent is. Hy maak sy eersterangse debuut in 1991 en word in 1993 aangestel op Suid-Afrika se nasionale skeidsregterspaneel.[1] Op 4 Mei 1996 maak hy sy internasionale debuut in 'n wedstryd tussen Namibië en Zimbabwe in Harare.[2]

In Oktober 2009 blaas hy vir die vyfde keer in die eindstryd van Suid-Afrika se premiertoernooi, die Curriebeker.

Kaplan kondig op 12 Februarie 2013 sy uittrede aan as rugbyskeidsregter, aan die einde van die 2013-seisoen.

Rekordswysig

Kaplan hou verskeie rekords as internasionale en Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter. Hy het 68 toetse beheer — wat 'n wêreldrekord is — sy 13 Wêreldbeker-toetse en sy vier Wêreldbeker-toernooie – 1999, 2003, 2007, 2011 – as wedstrydbeampte is wêreldrekords en sy 107 Superwedstryde hou die rekord, wat die eindstryde van 2005, 2006 en 2009 insluit. Die 161 Absa Curriebekerwedstryde wat hy geblaas het is ook ’n rekord, sowel as sy 422 eersterangse wedstryde.[3]

Oud-kollegaswysig

Verwysingswysig

  1. "Full-blown – Jonathan Kaplan" (in Engels). SARugby. 6 Julie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2012. Besoek op 26 Junie 2010.
  2. "Jonathan Kaplan". Rugby World Cup Ltd. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2009. Besoek op 26 Junie 2010.
  3. "Toyota Cheetah Bulletin 28 Oktober 2013". fscheetahs.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2013. Besoek op 30 Oktober 2013.

Eksterne skakelswysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media