John Cabot University

John Cabot University is 'n klein Amerikaanse privaatuniversiteit in die Trastevere-buurt van die Italiaanse hoofstad Rome wat op die vrye kunste fokus en Engelssprekende studente vir voor- en nagraadse studies aanvaar. Die instelling, wat oor drie kampusse versprei is, is genoem na die Venesiaanse ontdekkingsreisiger Giovanni Caboto, beter bekend onder die geangliseerde vorm van sy naam, John Cabot.

John Cabot University
Die JCU se Guarini-kampus
Die JCU se Guarini-kampus

Motto in Engels:«An American university in the heart of Rome»
Gestig:1972
Tipe:Privaatuniversiteit
President:Franco Pavoncello[1]
Personeel:139
Studente:1 214
Ligging:Rome, Italië
Kleure:Blou en wit
Webtuiste:https://johncabot.edu

Die universiteit is oorspronklik in 1972 as 'n klein geaffilieerde studieprogram van die Hiram College te Hiram in die Amerikaanse deelstaat Ohio gevestig en het as John Cabot International College bekendgestaan. In 1991 het dit 'n selfstandige universiteit geword wat in 2003 geakkrediteer is.

Tans is meer as 1 000 studente aan die universiteit ingeskryf - in studievelde soos kunsgeskiedenis, bedryfsadministrasie en internasionale sake.

Verwysingswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media