Johanna Luyt

Suid-Afrikaanse musiekskrywer en komponis van Nederlandse herkoms

Johanna Luyt-Plomp (Nederland, 1 September 1871Kaapstad, 27 Januarie 1931) was 'n Suid-Afrikaanse musiekskrywer en komponis van Nederlandse herkoms.

Johanna Luyt
Gebore1 September 1871
(Nederland)
Sterf27 Januarie 1931
Kaapstad (Unie van Suid-Afrika)
Beroep(e)Komponis, musiekskrywer

Haar verloofde het reeds voor haar na Suid-Afrika gekom en was lid van die Mount Nelson-trio. Hy is in 1902 na Holland om met haar te trou. In 1915 tree sy toe tot die redaksie van De Burger en in dieselfde jaar word sy benoem tot onderwysers aan die Musiekkollege (later deel van die Universiteit van Kaapstad). Aan dié inrigting was sy verbonde tot 1929 toe sy weens toenemende vermindering van haar sig, haar ontslag moes neem. Van haar hand het die volgende musiekwerke verskyn: Algemene musiekleer, Die berg en die see, met woorde deur M.E.R. (1925), Die veldkinders, sangspeletjies vir kinders deur M.E.R. (1925), Die verlore speelmaat: sangespeletjies vir kinders, eweneens met woord deur M.E.R. (1925).

Johanna Luyt het bekendheid verwerf vir die artikels oor musiek wat sy vir Die Burger geskryf het onder die skuilnaam Toonkunst.

Bronnewysig

  • (af) Nienaber, P.J. Hier Is Ons Skrywers! Biografiese Sketse van Afrikaanse Skrywers. Johannesburg: Afrikaanse Pers-Boekhandel
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media