Joernalis

Persoon wat nuus en ander inligting versamel, skryf en versprei

Joernalis
beroep, beroep, occupation group according to ISCO-08, position
Subklas vanmedia professioneel, outeur, media profession, authors, journalists and linguistsWysig
Veld van hierdie beroepjoernalistiekWysig
ISCO-08 occupation class2642Wysig
Eponieme kategorieCategory:Wikipedia categories named after journalistsWysig
ISCO-beroepskode2451Wysig

'n Joernalis of verslaggewer is 'n persoon wat joernalistiek bedryf, of, anders gestel, verantwoordelik is vir die bymekaarmaak en verspreiding van inligting oor onder meer nuusgebeure, modeneigings, maatskaplike kwessies en mense.

Die presidente van die Russiese Federasie en Finland, Wladimir Poetin en Tarja Hallonen, gesels tydens 'n perskonferensie met joernaliste

Oorsprong en omvang van die woordwysig

In die vroeë negentiende eeu het die woord 'joernalis' doodgewoon beteken dat die persoon vir koerante (Eng. 'journal') geskryf het. Charles Dickens, aan die begin van sy loopbaan, was só 'n persoon. Gedurende die twintigste eeu, het die betekenis verbreed na persone wat soortgelyke werk in tydskrifte, oor die radio en op televisie doen. In die afgelope twintig jaar het dit ook joernalistieke bydraes begin insluit op die Internet, met 'n baie moderne beweging dié van die sogenaamde 'burgerlike joernalis', veral in die 'webjoernaal'-verband (Eng. 'blog').

In watter kommunikasiemedium die joernalis ook al werk, roep die woord 'joernalis' professionaliteit op; soos gereflekteer in die joernalis se beriggewing, en sy/haar sterk respek vir die waarheid en hoogstaande etiek. Hierdie assosiasie is ongelukkig nie so stewig in sekere gebiede van beriggewing nie, soos die poniepers waar die teenoorgestelde standaard doelbewus nagestreef word; en die beroep hou ook sy asem op vir die ontwikkelende wêreld van 'webjoernalistiek'.

Bekende joernaliste deur die eeuewysig

Joernaliste in die 18de eeuwysig

  • Daniel Defoe – hy was die redakteur en stigter van die 'Review'. Hy word gesien as die vader van menige joernalistieke konvensies, byvoorbeeld die ooggetuie, die reisartikel, en die bevooroordeelde stem van die rubriek. Die 'Review' het eerste die lig gesien op 19 Februarie, 1704, en het ondergegaan teen 11 Junie, 1713.

Joernaliste in die 19de eeuwysig

Drukpersjoernaliste in die 20ste eeuwysig

Joernaliste in die uitsaaibedryf in die 20ste eeuwysig

  • Walter Cronkite, voormalige Verenigde Perskorrespondent, televisie-ankerpersoon vir CBS Nuus in die 50's en 60's

Joernaliste as romanskrywerswysig

Behalwe die name hierbo, is daar talle andere wat hul merk op beide terreine gemaak het, insluitende:

Bronwysig

  • Losweg vertaal vanaf Journalist op die Engelse Wikipedia.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media