Jannie Engelbrecht

Jannie Engelbrecht (1938 - ) is 'n oud-Springbokrugbyspeler. Hy het bekendheid verwerf toe hy met 'n gebreekte sleutelbeen twee drieë teen Noord-Transvaal gedruk het.

Jannie EngelbrechtRugbyportaal
Jannie Engelbrecht in 1965.
Volle naamJan Pieter Engelbrecht
Geboortedatum10 November 1938 (1938-11-10) (85 jaar oud)
GeboorteplekKaapstad, Suid-Afrika
SkoolPaul Roos Gimnasium
UniversiteitUniversiteit van Stellenbosch
BeroepWynboer
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Vleuel
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
Stellenbosch
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
Westelike Provinsie
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
1960-1969Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika3318

Rugby loopbaanwysig

Hy word gekies vir Westelike Provinsie in 1959 na net twee wedstryde vir die Stellenbosch XV en haal ook die Junior Springbokspan na Argentinië. In 1960 word hy gekies vir die Springbokke teen Skotland. Hy haal die 1960/61 Springbok toerspan na die Britse Eilande en speel in twee toetse teen die 1961 Wallabies. Hy speel in al agt die toetse van 1965 waarvan die Springbokke net een gewen het. Hy speel ook teen die Franse op die 1968 toer en speel in sy laaste toets teen die Wallabies in 1969. Hy het agt toets drieë gedruk. Sy laaste seisoen vir Westelike Provinsie was in 1971 en hy moes noodgedwonge ophou speel weens beserings in 1972. Jannie het daarna betrokke geraak in rugby administrasie.

Bronwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media