Jana Luther

Suid-Afrikaanse leksikograaf

Jana Luther is ’n leksikograaf en teksredakteur wat spesialiseer in Afrikaans. Sy het in Johannesburg grootgeword, aan die Randse Afrikaanse Universiteit studeer en in 1991 'n MA-graad (Afrikaans en Nederlands) met lof behaal.[1][2][3]

Sy werk sedert 2019 as mederedakteur aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Sy dien van 2013 af in die Taalkommissie (van 2019 af as sekretaris) en werk af en toe as fiksieredakteur, herskrywer en vertaler vir verskillende uitgewers. Van 1991 tot 1993 was sy jeugboekredakteur en daarna woordeboekredakteur by Tafelberg Uitgewers. Van 1996 tot 2006 werk sy bedags as woordeboekmaker by Pharos en saans en Sondae gereeld as nasienredakteur in die nagkantoor van Die Burger. Van 2007 tot 2017 was sy voltyds redakteur van die sesde uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT 6) by Pearson SA. In haar vrye tyd lees sy, skryf ’n tweeweeklikse rubriek vir Beeld en Netwerk24 en versamel en bewerk intyds nuwe woorde, betekenisse, uitdrukkings, asook ouer vorme wat nog nie elders opgeneem is nie, in die Woordeboek van Afrikaans Vandag.

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media