Jan de Wet

Jan de Wet (Harrismith, 3 Februarie 1950 -) is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat meestal Christelike en geestelike liedere sing.

Jan de Wet
Gebore3 Februarie 1950 (1950-02-03) (74 jaar oud)
Harrismith, Suid-Afrika
GenresGeestelike liedjies
Beroep(e)Sanger
Jare aktief1967 - nou
Webwerfhttps://jandewet.co.za

Opleidingwysig

Hy matrikuleer in 1967 aan die Potchefstroom Gimnasium en studeer daarna vir 'n graad in opvoedkunde aan die universiteite RAU en Potchefstroom. Hy gee van 1973 tot 1975 onderwys aan hoërskoolleerlinge in Namibië.

Vanaf 1975 studeer hy aan die Universiteit van Stellenbosch, dien as Voorsitter van die Studenteraad en behaal die grade B.Teologie en Meestersgraad in Teologie en word 'n predikant in die NG kerk van Suid Afrika. Hy was leraar van 'n gemeente in Somerset-Wes waar hy gewoon het van 1980 tot 1989 en begin met onafhanklike musiekbediening in 1983.

Musiekloopbaanwysig

Hy het sy eerste klankopname as sang en uitvoerende kunstenaar in 1967 gemaak en terwyl hy onderwyser en predikant was was hy steeds aktief betrokke by die musiek industrie. Deur die jare het hy meer as 60 musiekalbums vrygestel (plate, kassette, CDs, videos, DVDs), sommiges is saam met ander kunstenaars of kompilasie-albums o.a. Dana Winner, Gé Korsten, Coenie de Villiers, Rina Hugo, Jak de Priester, Sonja Herholdt, Carike Keuzenkamp. Talle van sy albums het goue of platinum status verwerf. Hy is tans onder kontrak by Sony Musiek en ook betrokke by die sanggroep "Manne wat Glo" wat plaaslik sowel as en internasionaal optree.

Hy was die aanbieder van radio en tv-programme (Die Hemele Roem -Radio Orion en Soeklig  op SABC2). Van sy geestelike boodskappe word gereeld op RSG en Radio Kansel uitgesaai.

Hy ontvang in 1975 en 1976 twee Sarie-toekennings (SA Recording Industry-toekenning – deesdae die SAMA) vir sy komposisies ‘Ek verlang na jou’ en ‘Sonder jou’. Sy album Via Dolorosa verwerf 'n SAMA vir die beste Gospelproduksie van die jaar. Wen ook n aantal Lier-toekennings en word deur die ATKV met n oorkonde vereer vir sy bydrae tot Gospelmusiek in SA. Ontvang  'n Huisgenoot-Skouspel en 'n Gospel Skouspel-toekenning (Radio Tygerberg) vir sy werk as gospelkunstenaar.

Hy het 'n leidende rol ingeneem tydens die stigting van die "Christelike Aksie vir Musikante", "Christian Artists SA" en die "South African Gospel Music Association".

Persoonlikwysig

Jan is getroud met Jeanette en het drie getroude kinders en 6 kleinkinders. Hy het deur die jare op verskeie rade gedien, talle boeke gepubliseer, 10 Comrades-maratonne suksesvol voltooi en lei gereeld groepe na Israel. Hy is ook 'n organiseerder en leier van jaarlikse motorfietstoere na die Europese Alpe.

Publikasieswysig

'n Aantal geestelike boeke het uit sy pen verskyn:-

  • Wat sal Jesus doen, (wat in 1999 'n nasionale toekenning ontvang het),
  • Wandel met Jesus
  • Die woorde van Jesus.
  • Lofliedjies 1 & 2 (Liedereboeke vir kinders)
  • 2 Kinderbybels (beide in Afrikaans en Engels)

Optredeswysig

Hy tree gereeld by verskeie Afrikaanse Kunstefeeste op, asook die Huisgenoot Skouspel. Jan se musiekbediening strek regoor Suid-Afrika sowel as in verskeie oorsese lande soos die VSA, Duitsland, Switserland, Nederland, België, Frankryk, Nieu-Seeland, Australië en die Verenigde Koninkryk sowel as naburige lande: Namibië, Botswana, eSwatini en Mosambiek. Naas sy optredes en opnames vir volwassenes is sy kinderproduksies baie bekend onder die titel LOFKLEUTERS en LOFLAAITIES.

Diskografiewysig

Sleutel: *Kompilasie Albums; **Solo-opname op album met ander kunstenaars; ***Saam met ander kunstenaars; ****Kortspeelopname

Opnames en Vrystellingswysig

Hartbeeshuis ** (1967)Elektra (1967)Hipurituki (Jan en Marti) 1971Dis Waar(Jan en Marti) 1972Een Wonderlike Aand(Jan en Marti) ** 1972
A Capella *** 1973Jongeling(Jan en Marti) 1975My Nooi is in n Nartjie/ Een om my Hand te neem **** 1976Slamaaierwikel **** 1977Skrifsang 1978
Jeugsangbundel I 1981Jeugsangbundel II 1982Dit is Verby/Hierdie Oomblik****1982Gesange 1983Blye Versekering 1985
Lofsang met Kersfees (saam met Sonja H) 1985Ek is Vry 1985Gesange 1982My Nooi is in n Nartjie(LP) 1986Loof Hom met die Tromme 1987
Sing Hallelujaliedere I 1988Via Dolorosa 1989Sing Hallelujaliedere II 1990Dis Kersfees 1990Allawereld 1990
Kamelestories 1990Loflaaities II 1992Kyk na die Lam 1992n Nuwe Lied *** 1993n Nuwe Lied II *** 1994
Loflaaities III 1994Wie Sal? 1995Soar like an Eagle 1995Lofkleuters I 199521 Grootste Geestelike Treffers* 1995
Ik Geloof 1996n Nuwe Lied III ** 1996In die Voetspore van Jesus** 1997Loflaaities in Aanbidding 1998Vreugdevure 1998
Gunsteling Gesange 1999Treffers van Jan de Wet* 1999Lofliedjies II 2000Kinderkersfees* 2000Deel die Woord * 2000
Genade Onbeskryflik Groot ** 2000Sjoe* 2000Manne van die Woord ** 2001Ek en my Huis 2001Op Vlerke van Liefde* 2001
Op Vlerke van Hoop* 2001SA 100 Gunsteling Geestelike Treffers* 2001n Nuwe Dag* 2002Op Vlerke van Aanbidding* 2002Beste van die Liedboek I** 2002
Beste van die Liedboek II ** 200250 Grootste Geestelike Treffers* 2002Kom Sing Saam* 200330 Grootste Liefdestreffers* 2003Jan de Wet en die Loflaaities I en II (heruitreiking op cd) 2003
Worship Him 2004Goeie Nuus vir Kinders*200450 Grootste Geestelike Treffers II* 2004Lofkleuters I DVD 2005Lofkleuters II DVD 2006
Lofkleuters III DVD 2007Country Kersfees 2007 **50 Grootste Treffers van Jan de Wet * 2007Gospel Skouspel DVD** 2007Loflaaities III en Aanbidding(Heruitreiking) 2007
Gospel Skouspel DVD** 2008Gospel Stemme* 2008100 Goue Geestelike Treffers* 2008Vredeland* 2009Jesus is die Beste 2009
Lofkleuter IV DVD 2009Gospel Stemme II * 2009Halleluja saam met Drakensberg Seunskoor** 2010Leef:Met hart en siel II* 2010Gospel Skouspel DVD** 2010
Lofliedjies* 2010Loof Hom Innibos DVD ** 201130 jaar Radio Kansel Treffers* 2011Krip tot Kruis* 2011Geloof Hoop Liefde* 2011
Gospel Skouspel DVD** 2012Top 25 Kindertreffers* 2012Goue Gospel Stemme* 2012EMI: 100 Gospel Treffers* 2012Hoe Groot is U 2012.

Eie Komposisieswysig

Roep my Aan*Ai MeisieMeisieKosliedjieAs ek by jou kon wees
VriendskapTerwyl ek droom van jou*Ek verlang na jouSonder JouJy
Kaalvoet in die ReenSarah de JagerAs ek in die aand na sterre kyk*Maat ek wil jou vraGlo net in God*
Dis Waar*Jy soek na HomEk het vir jou gebidU is Wonderbaar*Die Liefde van Jesus
U is my HeerJongelingHalleluja*BokstangEk het jou so lief*
Seemeeu**By die KerkbasaarMy Nooi is in n Nartjie**Ich Liebe SudwestBroadway**
KersiepannekoekdagDit is Verby**Slamaaierwinkel**Hierdie OomblikEk verlang weer na die Kaap
Een om my hand te neemMoreJy behoort aan myHierdie Kind*Via Dolorosa*
Dit is VolbringDeur U Bloed*U is Waardig*Die Heer het opgestaan*Koning van my hart
Als in die Naam van Jesus*Loof Hom*Mense soek na Hom*Lewe in OorvloedMaranatha
BruilofsfeesAlmal wat dors hetKom sing n Nuwe liedHeilige GeesRomeine 10
Wees nie bly oor my nie vyandinSimon het jy My lief?Ek is vryAs My volk oor wie my NaamSy Naam is Jahwe*
Immanuel*Kersfees is n VreugdefeesGloria*Koning van my hartKoning Jesus*
Kyk na die Lam*Halleluja*Wonder God*Hy sal jou dra*Krag om te wen*
Ons Glo*Nuwe Dag*Niemand is tuis*Die Man met die Liefde in Sy oe*Koninkryk
Siti Halleluja*Jy Mag Maar**Loof Hom met die Tromme*Ons Sal GaanU Goedheid*
Ons ErfenisMeer van myself vir UBruilofsliedKies die Here (vir jou lewe)Lied van die Wenner*
Kies vir Lewe*Ek leef*Die duiwel se vir myU is so goed vir myJesua Jisrael
Saai die Saad*Jesus van Nasaret*Klein dorpie Bethlehem*Jesus Groot bo Almal*I want to Sing*
Leer my*Daar staan n Kruis*Ons sal staan*Wie Sal..?*Kom na My SA
Waka Waka*Vul ons met U Gees*Kies Nou*Die Vuur**Toi-Toi
Onder U Vlerke*Het jul nie geweet?U het ons geleerGeseend is..Almal saam in Jesus Naam*
Us my vreugde*Jesus ons aanbid U*Ons loof U Here Almagtige*Here ons wil U loof*Ons sal Triomfeer*
Elke dag*Juig en Jubel*Die Woord het vlees gewordGideonSagaria
Johannes die DoperPetrusDanielKalebGods Woord vir Alle Volke
U is HierGebed vir die Kaapn Oupa se gebedGalileaIn Jerusalem
Soos n Wildsbok*Altyd by my*Heilig Keurspel*Al die lof aanbidding en ere*Vader ons loof U
Droom die Onmoontlike Droom*Seisoene*Ek is*Die Lewe is n Groot Orkes*Hoe klein is ons*
Ek weet verseker *Oorwinnaarsmarkeurspel*Die Liefde*U is getrou o Heer*Aandgebed*.

Kinderkomposisieswysig

Waar kry jy dit?**GoggasWilde DiereTannie LotSara en Abraham**
Pappa en Mamma**BileamDie son staan stil**SimsonSamuel
Dawid**Dawid en GoliatDawid en JonatanSalomoElia**
VrugteAs ek slaap**Nehemia*DanielJona
Baba in n kripMariaJesus leer in die Tempel**Jesus word gedoopFilippus en Natanael
Wyn uit waterSaai die SaadLaat jou lig skynDie huis op die rots **Barmhartige Samaritaan**
So baie visse**Hoor hoe huil JesusJesus in die stormBlinde Bartimeus**Saggeus
Die vroutjie met die geldstukOns vang visseJesus loop op water**Jesus maak gesondJesus was die voete
HosannaGolgotaHy het opgestaanPaulus**Bou die Koninkryk
Die swaard vd Woord*Die diere in ons huisDie wit perd **Eendag sal Hy terugkom**Jesus is die beste
Wi-wa Wonderwerk*Jesus is*Kleure*Kom na die dieretuinIs jou deur toegesluit*
Is jy bang?Dankie Heer*Wie sal ons lei?*Kom nou al die nasiesKyk hoe blou is die see
Jy sien Hom nie*GroenteDie Heilige GeesNiks is onmoontlik*U woord
Ek weet ek weetVredeWat maak jou gelukkig? Soek hul op*Die Here seen jou*Jesus is sterker
Ons gaan Hemel toeGee jou hart vir JesusSimsonOns is n weermag*Die Fluitlied*
Ons is Sy liggaamWie is nog sterker?*Wees bly*Jerigo*Vertel dit
Elke een anders*Kom ons speel en dans en singEks so bly*Martha Martha*Ere aan die allerhoogste God*
Een God alleen*Looi die Duiwel*Keer jou tong*My hele hart*Elke oog sal Hom sien*
Van kop tot toon*Lees jou Bybel*Vuur uit die Hemel*Alles het die Here God gemaak*Wit
SwartBruin en Geel*Lente kom*Die liefde van Jesus*Ere aan Hom*
Maak n vrolike klank*Ek sal die Here altyd liefhe*Hoe goed is die Heer*Omdat U groot is*Allawereld*
Eks so bly ek behoort*Kom loof die Heer*Hys die Een wat ek liefhet*My God is so groot*ABCD*
In die Hitte vd stryd*Soos klei*Ek hou van U*Ons sal opstaan*Die wyse man*
Moenie bang wees nie*Kyk net na die voels*Daniel Daniel*Vissers van mense*U is heilig*
Stapsoldaatjie*HalleluHalleluVader Abraham*Laat julle liggies skyn*
Keer jou tong*Noag se ark*Silwer en Goud*Jesus Jesus*Ek sal sing sing sing
My bybel*Boeke vd OT en NT*Kom loof die Heer*Eks so bly bly blyGod het my lief
Ek is lief vir JesusKom laat ons bidGod is lief vir babakindersDie Heer is my Herder*Jesus is so lief vir kinders*
Ek het vredeEen deurJesus is so lief vir my*Woon in my hart*Kyk ek staan by die deur

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media