Jan Bloukaas

Suid-Afrikaanse musikant

Jan Bloukaas (gebore Jean du Plessis)[1] is 'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer.[3][4] Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.

Jan Bloukaas
GeboortenaamJean du Plessis[1]
Gebore~ 1999
OorsprongMonte Vista, Kaapstad, Suid-Afrika[2]
GenresKletsrym[3][4]
Beroep(e)Musikant, kletsrymer
Jare aktief2017–nou
EtiketteInhoud Huis,[2] Universal Music

Skoolloopbaan

Hy gaan skool by Laerskool De Tyger en matrikuleer aan die Hoërskool Tygerberg.[2]

Diskografie

Ateljeealbums

  • 2018: Lewe
  • 2019: The Party Starter

EP's

  • 2017: Lassit

Enkelspelers

  • 2017: "Vakansie"
  • 2018: "Desember"
  • 2018: "Sterre Brand"
  • 2019: "Dans"

Verwysings

  1. 1,0 1,1 Bea Lingenfelder en Corné Greeff (27 November 2018). "#rrKitskuier met Jan Bloukaas". Rooi Rose. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 Fillies, Avril (4 Oktober 2017). "Jan Bloukaas een van die uitdagers". Netwerk24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
  3. 3,0 3,1 Monsieur, Janie (5 November 2019). "Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 November 2019. Besoek op 5 November 2019.
  4. 4,0 4,1 "Lewe - Jan Bloukaas". FAK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019.

Eksterne skakels


Jan Bloukaas: Suid-Afrikaanse musikant

Jan Bloukaas (gebore Jean du Plessis) is \'n Suid-Afrikaanse musikant en kletsrymer. Sy album Lewe word in 2019 vir die Suid-Afrikaanse Musiektoekenning vir beste Afrikaanse popalbum genomineer.