James Norval

Suid-Afrikaanse akteur

James Norval (1908 – 1970) was 'n Suid-Afrikaanse teater- en filmakteur. Hy werk aanvanklik vir die Hendrik Hanekom Geselskap. In 1934 tree Hanekom af om 'n teaterskool in Bloemfontein te open. Norval begin sy eie groep, die James Norval Geselskap en toer met stukke soos Die Verlore Siel, Vadertjie Langbeen, Dracula en Gebeurtenis in die Nag.[1]

James Norval
James Norval se bondige beskrywing in die program van Die Vrek van 1951.
Geboorte4 Maart 1908
Zastron
Sterfte16 November 1970 (op 62)
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norval was met die aktrise Anna Cloete getroud. Hul enigste kind, Paddy Norval het soms saam met hulle opgetree.

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het hom in 1967 vereer met sy Erepenning vir Toneelkuns.

Filmografiewysig

As akteur:

As regisseur:

  • Spore in die Modder, 1961

Verwysingswysig

  1. James Norval Geselskap op ESAT, besoek op 3 Maart 2013
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media