James Hunt

James Simon Wallis Hunt (29 Augustus 1947 – 15 Junie 1993) [1] was 'n Britse renjaer wat die Formule Een Wêreldjaerskampioenskap in 1976 gewen het. Nadat hy in 1979 uit wedrenne getree het, het Hunt 'n mediakommentator en sakeman geword.

James Hunt

Geboortedatum(1947-08-29)29 Augustus 1947
GeboorteplekBelmont, Surrey, Engeland
Sterfte15 Junie 1993 (op 45)
Wimbledon, Londen, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Brit
Aktiewe jare1973–1979
Ou span(ne)Hesketh, McLaren, Wolf
Inskrywings93 (92 starts)
Kampioenskappe1 (1976)
Oorwinnings10
Podiums23
Loopbaanpunte179
Voorste wegspronge14
Vinnigste rondtes8
Eerste F1-wedren1973 Monaco Grand Prix
Eerste wen1975 Hollandse Grand Prix
Laaste wen1977 Japannese Grand Prix
Laaste inskrywing1979 Monaco Grand Prix

Met die begin van sy renloopbaan in toermotorrenne, het Hunt tot Formule Drie gevorder, waar hy die aandag van die Hesketh Racing-span getrek het en gou onder hul vlerk geneem is. Hunt se dikwels roekelose en aksiebelaaide wedervaringe op die baan het hom die bynaam "Hunt the Shunt" besorg (shunt, as 'n Britse term in motorrenne, beteken "ongeluk"). Hunt het vir die Formule Eenseisoen vann 1973 ingeskryf en 'n March 731 bestuur wat deur die Hesketh Racing-span ingeskryf is. Hy het voortgegaan om vir Hesketh te wen, met hul eie Hesketh 308-motor, in beide Wêreldkampioenskap- en nie-kampioenskaprenne, voordat hy aan die einde van 1975 by die McLaren-span aangesluit het. In sy eerste jaar by McLaren het Hunt die 1976 Wêreldjaerskampioenskap gewen, en hy het vir 'n verdere twee jaar by die span gebly, hoewel met minder sukses, voordat hy vroeg in 1979 na die Wolf-span verskuif het. Na 'n rits wedrenne waarin hy nie kon klaarmaak nie, het Hunt halfpad deur die 1979-seisoen uitgetree.

Nadat hy uit motorrenne getree het, het hy 'n loopbaan as motorrenkommentator vir die BBC gevestig. Hy is op 45-jarige ouderdom aan 'n hartaanval oorlede.[2]

Verwysingswysig

  1. "Driver: Hunt, James". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2007. Besoek op 14 Oktober 2007. Autocourse Grand Prix Archive, 14 Oktober 2007. Besoek 4 November 2007.
  2. Siano, Joseph (16 Junie 1993). "James Hunt, 45, Race-Car Driver Known for Style as Well as Title". The New York Times. Besoek op 24 April 2018.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media