Jacob Hermann

(Aangestuur vanaf Jakob Hermann)

Jakob Hermann (16 Julie 1678 - 11 Julie 1733) was 'n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het. Dit blyk dat hy die eerste persoon was om aan te toon dat die Laplace-Runge-Lenz vektor 'n bewegingskonstante is vir deeltjies onderhewig aan 'n omgekeerde kwadratiese sentrale krag.[1][2]

Jakob Hermann
Gebore16 Julie 1678
Basel, Switserland
Oorlede11 Julie 1733 (op 54)
Basel, Switserland
NasionaliteitVlag van Switserland Switserland
VakgebiedWiskunde, meganika
Alma materUniversiteit van Basel
Doktorale promotor(s)Jacob Bernoulli

Hermann het sy aanvanklike opleiding van Jacob Bernoulli ontvang en het in 1695 gegradueer. Hy het in 1701 'n lid van die Berlynse Akademie geword. Hy is in die leerstoel vir wiskunde in Padua aangestel in 1707, maar het na Frankfurt-an-der-Oder verhuis in 1713, en daarna in 1724 na Sint Petersburg. Uiteindelik het hy in 1731 na Basel terggekeer om 'n leerstoel in etiek en natuurwet te beklee.

Hermann is in 1733, die jaar van sy afsterwe, verkies tot die Académie Royale des Sciences in Parys. Hy was verlangs familie van Leonhard Euler.

Verwysingswysig

  1. Hermann, Jakob (1710). "d'investigare l'Orbite de' Pianeti, nell'ipotesi che le forze centrali o pure le gravit´a delgi stessi Pianeti sono in ragione reciproca de' quadrati delle distanze, che i medesimi tengono dal Centro, a cui si dirigono le forze stesse". Giornale de Letterati D'Italia. 2: 447–467.
  2. Hermann, Jakob (1710). "Extrait d'une lettre de M. Herman à M. Bernoulli datée de Padoüe le 12. Juillet 1710". Histoire de l'academie royale des sciences (Paris). 1732: 519–521.

Eksterne skakelswysig


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media