Jaden Hendrikse

Jaden Hendrikse (gebore 23 Maart 2000 te King William’s Town) is 'n Suid-Afrikaanse professionele rugbyspeler vir die Sharks in die Verenigde Rugbykampioenskap en die Natalse Haaie in die Curriebeker.[1] Sy gereelde posisie is skrumskakel.

Jaden HendrikseRugbyportaal
Geboortedatum23 Maart 2000 (2000-03-23) (24 jaar oud)
GeboorteplekKing William’s Town
Oos-Kaap
Lengte184 cm
Massa86 kg
SkoolGlenwood Hoër (Durban)
Vername familieJordan Hendrikse (broer)
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Skrumskakel
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2020–Natalse Haaie9(10)
korrek soos op 13 September 2021.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2020–Sharks19(10)
korrek soos op 13 September 2021.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2021–Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika15(12)
korrek soos op 1 November 2023.

Sharks-groepwysig

Hendrikse is aangewys in die Sharks-groep vir die Super Rugby Unlocked-kompetisie in 2020/1.[2] Hy het sy buiging vir die Haaie in die derde ronde van die 2020 Curriebeker-premierafdeling teen die Blou Bulle gemaak.

Springbokloopbaanwysig

Hendrikse maak op 14 Augustus 2021 sy Springbokdebuut as plaasvervanger-skrumskakel teen Argentinië in Gqeberha, tydens die 2021-Rugbykampioenskapreeks. Op Saterdag 16 Julie 2022 speel hy sy vierde toets, in die Bokke se beginspan teen Wallis in Kaapstad.[3] Hy was ook deel van Suid-Afrika se wenspan tydens die Rugbywêreldbeker 2023.

Verwysingswysig

  1. (en) "Jaden Hendrikse". Sharks. Besoek op 12 Desember 2020.
  2. (en) "Vodacom Super Rugby Unlocked Squad". Sharks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2020. Besoek op 6 Oktober 2020.
  3. (en) Jake White chirps Nienaber Bok coach...

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media