Jacques-Louis David

Jacques-Louis David (30 Augustus 1748 - 29 Desember 1825) was 'n politikus en kunstenaar wat tydens die Franse Revolusie geleef het. Hy was die leidende figuur van die neoklassisisme en het vele 19de-eeuse Franse skilders beïnvloed.

Jacques-Louis David
Selfportret van Jacques-Louis David, 1794, Musée du Louvre
Gebore
Jacques-Louis David

30 Augustus 1748
Sterf29 Desember 1825
NasionaliteitFrankryk
BeroepSkilder, politikus

As politikus is hy veral bekend as een van die handjievol leiers wat Frankryk tydens die gewelddadigste deel van die Franse Revolusie regeer het. David het geglo dat Frankryk 'n republiek en nie 'n monargie moet wees nie. Hy het gestem ten gunste daarvan om koning Lodewyk XVI van Frankryk met die guillotine tereg te stel. Toe die Franse Revolusie begin misluk, was David gretig om te sien dat Napoleon Bonaparte die keiser van Frankryk word.

Die Dood van Marat deur Jacques-Louis David (1793)

As skilder wou Jacques-Louis David sien dat kunswerke 'n politiese boodskap uitdra. Hy het dikwels die helde (of mites) van die geskiedenis wat volgens hom goeie ideale soos krag, broederskap en deugsaamheid verteenwoordig het geverf. Sy skilderye is baie realisties en beeld dikwels helde van Antieke Griekeland en Rome uit. Dit is bekend as die neoklassieke styl van die skilderkuns.

Een van David se bekende skilderye is die van sy beste vriend, Jean-Paul Marat, wat tydens die Franse Revolusie vermoor is. David se skildery het gehelp om Marat as 'n gewilde martelheld te vestig.

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media