ITIS

ITIS (afkorting vir Integrated Taxonomic Information System) is 'n internasionale databasis wat poog om 'n konsekwente en betroubare taksonomie van alle biologiese spesies daar te stel. Dit word as 'n gesaghebbende bron van spesies diere, plante, fungi en mikrobes beskou.

ITIS se kenteken

ITIS is in 1996 as 'n vennootskap tussen die Amerikaanse ministerie van Ekonomiese Sake en die Smithsonian Instituut gestig. Sedertdien het dit tot 'n internasionale organisasie gegroei waaraan die Kanadese en Meksikaanse owerhede ook deelneem. Hulle fokus hoofsaaklik op die Noord-Amerikaanse spesies, maar probeer om die geografiese gebied waaroor hulle navorsing doen verder uit te brei.

Katalogus van lewewysig

ITIS en sy vennote werk saam aan die Katalogus van lewe (Engels: Catalogue of Life), 'n omvattende aanlyn katalogus van lewende wesens. Hierdie katalogus is in Junie 2000 op die been gebring. Op 24 Oktober 2011 het die databasis reeds die name van 1 370 276 spesies uit 101 databasisse bevat[1]

Deelnemende organisasieswysig

  • United States Department of Agriculture
  • National Oceanic and Atmospheric Administration
  • United States Geological Survey
  • Smithsonian Institution
  • United States Environmental Protection Agency
  • National Biological Information Infrastructure
  • Agriculture and Agri-Food Canada
  • NatureServe
  • National Park Service
  • Comisión Nacional para el Conocimiento y Uso de la Biodiversidad (CONABIO)

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media