Hyderabad, Indië

Hyderabad (Telugu: హైదరాబాద్ / Haidarābād, Oerdoe: حیدر آباد / Haidarābād) is 'n groot stad aan die oewer van die Musirivier en die hoofstad van die Indiese deelstaat van Andhrapradesj. Die stad lê in die suide van die land en is 'n sentrum van die Islamgeloof in Indië. Hyderabad het 'n bevolking van 4 068 611 en is die sesde grootse stad in Indië.

Hyderabad
హైదరాబాదు
حیدر آباد

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indië Indië
 DeelstaatAndhrapradesj
 Koördinate17°22′N 78°28′O / 17.367°N 78.467°O / 17.367; 78.467
 Stigting1590
 Oppervlakte: 
 - Totaal621,48 vk km
 Hoogte bo seevlak536 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)4 068 611
 - Bevolkingsdigtheid5 852,9/vk km
 - Metropolitaanse gebied6 383 850
 TydsoneUTC +5:30
 BurgemeesterBanda Kartika Reddy
 Amptelike webwerfghmc.gov.in

Sportwysig

Hyderabad beskik met die Lal Bahadur Shastri-stadion en die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion twee toetskrieketstadions. Die Indiese nasionale krieketspan speel van sy tuiswedstryde in die stad. Op die Lal Bahadur Shastri-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987 en 1996 beslis en op die Rajiv Gandhi Internasionale Krieketstadion is wedstryde tydens die Krieketwêreldbeker 2023 aangebied.

Eksterne skakelswysig

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hyderabad.
  • (en) Toerisme-inligting oor Hyderabad op Wikivoyage
  • (en) (te) Amptelike webwerf
  • (en) "Hyderabad". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Junie 2023.


🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media