Hulp:Gebruik van tabelle

Tydens die skepping of redigering van 'n artikel is dit somtyds nodig om 'n tabel te gebruik, sodat die inligting duideliker weergegee kan word. Daar is verskeie maniere om tabelle te bewerkstellig, maar hier volg twee van die meer eenvoudiger maniere.

As u 'n vraag het oor die gebruik van tabelle, stel dit gerus op die besprekingsblad.

'n Eenvoudige tabelwysig

Indien u intik:

{| | A | B|- | C| D|}

of:

{| | A || B|- | C || D |}

sal op u skerm verskyn:

AB
CD

Vermenigvuldigingstabellewysig

Let daarop dat, in hierdie voorbeeld, class="wikitable" gebruik word om die tabel met Wikipedia se eksterne stylblad vir tabelle te stileer. Dit voeg omramings, agtergrondskadu en vetdrukopskrifte by die res van die teks.

Indien u intik:

{| class="wikitable" style="text-align:center"|+Maaltafels|-! × !! 1 !! 2 !! 3|-! 1| 1 || 2 || 3|-! 2| 2 || 4 || 6|-! 3| 3 || 6 || 9|-! 4| 4 || 8 || 12|-! 5| 5 || 10 || 15|}

sal op u skerm verskyn:

Maaltafels
×123
1123
2246
3369
44812
551015

Voltabellewysig

Breedte, hoogtewysig

Die hoogte en breedte van 'n voltabel kan gespesififeer word, sowel as die hoogte van 'n ry. Om die breedte van 'n kolom te spesifiseer kan die wydte van 'n arbitrêre sel in dit gespesifiseer word. As die wydte nie vir al die kolomme gespesifiseer word nie, en/of die hoogte is nie vir al die rye gespesifiseer nie, dan is daar 'n sekere mate van dubbelsinnigheid, en die resultaat is dan afhanklik van die kasleser.

Indien u intik:

{| style="width: 60%; height: 200px" border="1"|-| Familie: || Pieterse || Janse van Rensburg|- style="height: 100px;"| Huisadres: || style="width: 200px;" | Die Blikkantien 12<br />Houtkapperstraat 225<br />Paarl || Ou opsigtershuis,<br />Visfabriek, <br />Gansbaai, Wes-Kaap|-| Troeteldier: || Persiese kat || Jack Russelhond|-| Versekeraar: || style="width: 160px;" | Fedsure || Geen|}

sal die volgende op u skerm verskyn:

Familie:PieterseJanse van Rensburg
Huisadres:Die Blikkantien 12
Houtkapperstraat 225
Paarl
Ou opsigtershuis,
Visfabriek,
Gansbaai, Wes-Kaap
Troeteldier:Persiese katJack Russelhond
Versekeraar:FedsureGeen

Instel van omramingswysig

Tabelrame is by verstek 'n komplekse skadudubbellyn (dit is die verstek in HTML); die rame kan egter verander word na 'n dun soliede lyn deur 'n styl-parameter by te voeg (style="border: 1px solid darkgray"), soos in die volgende voorbeeld aangedui (Nota: As u van plan is om die 'cellpadding' of 'cellspacing' opsies saam met 'n raam te gebruik, is dit verpligtend om hierdie formaat te gebruik):

Wiki-invoer:

{| cellpadding="2" style="border: 1px solid darkgray;"! style="width: 140px;" | Links! style="width: 150px;" | Middel! style="width: 130px;" | Regs|- border="0"| [[File:StarIconBronze.png|120px]]| [[File:StarIconGold.png|120px|Byskrif indien muis hieroor beweeg word]]| [[File:StarIconGreen.png|120px|Groen ster ikoon]]|- align="center"| Brons ster || Goue ster || Groen ster|}

Let op dat die onderste ry se teks gesentreer is, deur die opdrag 'align="center"', terwyl die sterrebeelde nie gesentreerd is nie.

LinksMiddelRegs
Brons sterGoue sterGroen ster

Terwyl die "Image:" spesifikasie die parameter "thumb|" weglaat, vertoon die byskrifte nie in die tabel nie (slegs as die muis daaroor beweeg word).

'n Kolomformaat-spesifiseerder (ingesluit in "|...|") kan 'n stylparameter besit om 'n raam om elke sel te spesifiseer, soos volg:

Wiki-invoer:

{| cellpadding="2" style="border: 1px solid darkgray;"! width="140" | Links! width="150" | Middel! width="130" | Regs|- align="center"| style="border: 1px solid blue;"|[[File:StarIconBronze.png|120px]]| style="border: 1px solid #777777;"|[[File:StarIconGold.png|120px|Byskrif indien muis hieroor beweeg word]]| style="border: 1px solid #22AA55;"|[[File:StarIconGreen.png|120px|Groen ster ikoon]]|- align="center"|Brons ster || Goue ster || Groen ster|}

Let op dat slegs die beeldselle omraam is, en nie die teks nie.

LinksMiddelRegs

Brons sterGoue sterGroen ster

Die laer heksakleure (soos: #616161) is nader aan swart. Verkieslik moet al die rame in 'n tabel dieselfde kleur hê.

Posisioneringwysig

U kan die hele tabel, die inhoud van 'n ry, of die inhoud van 'n sel anders posisioneer, maar nie met 'n enkele parameter vir al die tabelinhoud nie. Sien m:Template talk:Table demo.

Sweef van 'n tabelwysig

Alhoewel daar ander maniere is om 'n tabel te laat sweef, soos style="float:{{{align|}}}" en align="{{{align|}}}", is floatleft en floatright die enigste parameters wat toelaat dat die tabel onder 'n gesweefde mediavoorwerp verskyn.

Byvoorbeeld:

Aanpassing van die tabel met floatleft lewer op:

Kol 1, ry 1Kol 2, ry 1 (en 2)Kol 3, ry 1
Kol 1, ry 2Kol 3, ry 2

Sed ut perspiciatis, unde omnis iste natus error sit voluptatem accusantium doloremque laudantium, totam rem aperiam eaque ipsa, quae ab illo inventore veritatis et quasi architecto beatae vitae dicta sunt, explicabo. Nemo enim ipsam voluptatem, quia voluptas sit, aspernatur aut odit aut fugit, sed quia consequuntur magni dolores eos, qui ratione voluptatem sequi nesciunt, neque porro quisquam est, qui dolorem ipsum, quia dolor sit amet, consectetur, adipisci velit, sed quia non numquam eius modi tempora incidunt, ut labore et dolore magnam aliquam quaerat voluptatem. Ut enim ad minima veniam, quis nostrum exercitationem ullam corporis suscipit laboriosam, nisi ut aliquid ex ea commodi consequatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur?



Maar die aanpassing met style="float:{{{align|left}}}" lewer op:

Kol 1, ry 1Kol 2, ry 1 (en 2)Kol 3, ry 1
Kol 1, ry 2Kol 3, ry 2

Sed ut perspiciatis, unde omnis iste natus error sit voluptatem accusantium doloremque laudantium, totam rem aperiam eaque ipsa, quae ab illo inventore veritatis et quasi architecto beatae vitae dicta sunt, explicabo. Nemo enim ipsam voluptatem, quia voluptas sit, aspernatur aut odit aut fugit, sed quia consequuntur magni dolores eos, qui ratione voluptatem sequi nesciunt, neque porro quisquam est, qui dolorem ipsum, quia dolor sit amet, consectetur, adipisci velit, sed quia non numquam eius modi tempora incidunt, ut labore et dolore magnam aliquam quaerat voluptatem. Ut enim ad minima veniam, quis nostrum exercitationem ullam corporis suscipit laboriosam, nisi ut aliquid ex ea commodi consequatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur?

Sentreer van tabellewysig

Gesentreerde tabelle kan verkry word, maar indien hulle nie moet "sweef" nie; dit wil sê geen teks moet aan weerskante verskyn nie, gaan as volg te werk.

Die truukkode is {| style="margin: 1em auto 1em auto;"

Wiki-invoer:

Teks bo die tabel...{| class="wikitable" style="margin: 1em auto 1em auto;"|+ '''Verskillende diere''' (met tabel gesentreerd)! scope="col" | Katte! scope="col" | Honde! scope="col" | Varkies|-| eet graag vis  || eet graag benevleis || eet enige oorskietkos|-| slaap in die huis || slaap soms op die stoep || slaap in plaashokke|}...teks na die tabel

sal soos volg vertoon:

Teks bo die tabel...

Verskillende diere (met tabel gesentreerd)
KatteHondeVarkies
eet graag viseet graag benevleiseet enige oorskietkos
slaap in die huisslaap soms op die stoepslaap in plaashokke

...teks na die tabel

Sorteerbare tabellewysig

Dit is moontlik om die leser 'n tabel self te laat sorteer, byvoorbeeld:

{|class="wikitable sortable"|-!Stad!!Straatnaam!!lengte|-|Amsterdam||Kalverstraat||1250 m|-|New York||Broadway||2512 m|-|Kaapstad||Strandstraat||3256 m|-|Pretoria||Kerkstraat|7234 m|-|Kaapstad||Langstraat||5432 m|}}
StadStraatnaamlengte
AmsterdamKalverstraat1250 m
New YorkBroadway2512 m
KaapstadStrandstraat3256 m
PretoriaKerkstraat7234 m
KaapstadLangstraat5432 m

Sjablonewysig

Tabelle kan op 'n wikibladsy toegevoeg word, maar indien dieselfde tabel op verskeie wikibladsy behoort te staan is dit beter deur dit met 'n sjabloon te doen. Die sintaks is amper dieselfde behalwe 'n klein probleem dat ontstaan indien logiese funksies soos #if of #switch gebruik word. Sien gerus Baike: Sjabloon vir meer inligtings.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media