'n Huis is 'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.[1][2]

Nederlandse huise.
'n Plaashuis in Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Sien ook

Verwysings

  1. Schoenauer, Norbert (2000). 6,000 Years of Housing (rev. ed.) (New York: W.W. Norton & Company).
  2. "housing papers" (PDF). clerk.house.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Januarie 2013. Besoek op Desember 18, 2012.

Eksterne skakels


Huis

\'n Huis is \'n gebou waarin mense kan woon. Hulle kan wissel van eenvoudige wonings soos rudimentêre hutte van nomadiese stamme en die geïmproviseerde plakkershutte in plakkerskampe; tot komplekse, vaste strukture van hout, steen, beton of ander materiale wat loodgietery, ventilasie en elektriese stelsels bevat.