Hotel

Sakeonderneming wat verblyf verskaf in 'n enkele gebou wat op 'n korttermynbasis betaal word

'n Hotel is 'n diensverskaffer met 'n kommersiële oogmerk, waar iemand teen betaling kan oornag of skuiling vind (Latyn hospitalis = gasvry).

Grand Hotel Europa in Praag
Hotel en casino MGM Grand in Las Vegas
Llao Llao Hotel in Patagonië, Argentinië.

Toegangsbeheerwysig

Tradisioneel ontvang die gas 'n sleutel van die kamerdeur. Hieraan is 'n ekstragroot sleutelhouer geheg, sodat die gas nie maklik sal vergeet om die sleutel by vertrek in te lewer nie.

By moderne hotelle kry die gas 'n elektroniese magneetkaartjie in plaas van 'n sleutel en so 'n kaartjie word by vertrek outomaties ongeldig, dus is daar geen probleem as die kaartjie nie ingelewer word nie. Dieselfde kaartjie word in die kamer in 'n propskakelaar gesteek om die beligting in die kamer aan te skakel, sodat die gas nie die ligte aan vergeet indien hy die kamer sou verlaat nie.

By 'n selfbedieningshotel (oorsee) kry die gas nie 'n sleutel of magneetkaart nie. Hy betaal vir die verblyf by die voordeur met sy kredietkaart. Dan  ontvang hy 'n syferkode waarmee die buitedeur en die kamerdeur oopgemaak kan word.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media