Horisontaal

Rigting wat parallel met die horison en loodreg teenoor die vertikale is

'n Vlak of 'n lyn is horisontaal wanneer dit 'n "konstante hoogte" het. Mens sê dat 'n voorwerp, soos 'n pyp of 'n dak, horisontaal is wanneer hy parallel met die horisontale vlak lê. Die horisontale vlak is reghoekig aan die vertikaal. Daar bestaan eintlik verskillende formele definisies van 'n horisontale vlak.

'n Waterpas word gebruik om te bepaal of iets horisontaal is.

Plaaslik horisontaalwysig

'n Vlak is plaaslik horisontaal as hy orals reghoekig aan die vertikaal lê. Dit beteken dat die vlak gebuig is, aangesien hy saam met die aarde se kromming moet loop. So 'n vlak vorm 'n ekwipotensiale oppervlak (gravitasionele potensiële energie is orals dieselfde). In teenstelling hiermee kan mens ook 'n plat (ongeboë) vlak kry wat op een punt loodreg aan die vertikaal is. Oor alledaagse afstande wat baie kleiner as die aarde se deursneë is, kan die buiging van die aarde buite rekening gelaat word, en is hierdie twee konsepte dieselfde.

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media