Hollywood

Hollywood is 'n distrik in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys - alhoewel die meeste groot rolprentateljees (behalwe vir Paramount Studios) lankal na ander stadsdele soos Burbank en Culver City verskuif is.

Hollywood
Distrik
Hollywood se kenteken
Hollywood se kenteken
Hollywood is in die Verenigde State
Hollywood
Hollywood
Ligging van Hollywood in die Verenigde State
Koördinate: 34°06′00″N 118°20′00″W / 34.10000°N 118.33333°W / 34.10000; -118.33333Koördinate: 34°06′00″N 118°20′00″W / 34.10000°N 118.33333°W / 34.10000; -118.33333
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Kalifornië
Stad Los Angeles
Geïnkorporeer op1857
Gestig op14 November 1903
Ingelyf na Los Angeles1910
Oppervlak
 • Totaal65,2 km2 (25,2 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal210 824
 • Digtheid3 231,5/km2 (8 370/vk. myl)
Skakelkodes323
Hollywood Walk of Fame
Die Hollywood La Brea Gateway-monument is nie onomstrede nie - en deur die Los Angeles Times as disgustingly awful beskryf

Hollywood is oorspronklik in 1857 as 'n onafhanklike stad gestig en is in 1903 by Los Angeles ingelyf. In 1910 het dit 'n distrik van Los Angeles geword. 'n Referendum is in November 2002 gehou om Hollywood van Los Angeles af te skei, maar die voorstel is met 'n oorweldigende meerderheid verwerp.

Die naam Hollywood word ook gebruik om na die filmindustrie in en om Hollywood te verwys. Die eerste ateljee is in 1911 deur David Horsley (1873–1933) ingerig, 'n boorling van Engeland wat as een van die baanbrekers van die Amerikaanse rolprentbedryf beskou word. In dieselfde jaar is 'n verdere 15 onafhanklike ateljees daar oopgemaak. Die gebied is ideaal vir rolprentproduksie vanweë die goeie weer en langer dae.

Besienswaardighedewysig

Die volgende besienswaardighede is in die gebied te sien:

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media