Hoekmomentum

In fisika is die hoekmomentum die rotasie ekwivalent van lineêre momentum. Dit kan meer spesifiek beskryf word as die moment van lineêre momentum. Die hoekmomentum van 'n voorwerp bly konstant indien daar geen eksterne moment (wringkrag) toegepas word nie.

Hierdie giroskoop bly as gevolg van hoekmomentum regop terwyl dit in die rondte tol.

Verwantskap Tussen Lineêre- en hoekmomentumwysig

Lineêre momentum is direk eweredig aan die massa en die snelheid van 'n voorwerp, net so is hoekmomentum direk eweredig aan die traagheidsmoment en hoeksnelheid van die voorwerp[1]

Vir die hoekmomentum om punt vir 'n partikel is die verwantskap tussen lineêre momentum en hoekmomentum as volg:

waar:

  • die hoekmomentum om punt is.
  • die afstand vanaf die partikel se massamiddelpunt tot die punt .
  • is die lineêre momentum van die partikel.

Verandering in hoekmomentumwysig

Die verandering in hoekmomentum vir 'n tydstip is gelyk aan die som van eksterne momente wat wiskundig as volg voorgestel word:

Verwysingswysig

  1. Worthington, Arthur M. (1906). Dynamics of Rotation. Longmans, Green and Co., London., p. 21. (beskikbaar by Google books)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media