Hirohito

Hirohito (裕仁; gebore 29 April 19017 Januarie 1989) was van 1926 tot 1989 die 124ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.[1] Soos in Japan gebruiklik is hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Hirohito genoem nie, maar "keiserlike majesteit" (天皇陛下, tennō heika) of "Sy huidige majesteit" (今上陛下, kinjō heika). Sy postume naam is Keiser Shōwa (昭和天皇, Shōwa-tennō), sy regeringstyd staan darem as Shōwa-tydperk (昭和時代, Shōwa jidai, "tydperk van verligte vrede") bekend. Tydens sy bewind het die Japannese Keiserryk saam met Nazi-Duitsland en Italië teen veral die Republiek China, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State tydens die Tweede Wêreldoorlog geveg.

Hirohito
Keiser van Japan
Keiser Hirohito in 1935
DinastieKeiserlike Huis van Japan
Bewind25 Desember 19267 Januarie 1989
Kroning10 November 1928
Volle naamHirohito (裕仁)
Gebore(1901-04-29)29 April 1901
Tokio, Japan
Gesterf7 Januarie 1989 (op 87)
Tokio, Japan
Begrawe24 Februarie 1989
Hachiōji, Japan
VoorgangerKeiser Taishō
ErfgenaamKeiser Kinjō
OpvolgerKeiser Kinjō
GadeKeiserin Kōjun (1924–1989; sy dood)
KindersShigeko Teru
Sachiko Hisa
Kazuko Taka
Atsuko Yori
Prins Akihito Tsugu
Prins Masahito Yoshi
Takako Suga
VaderKeiser Taishō
MoederKeiserin Teimei

Verwysingswysig

  1. (en) Nussbaum, Louis-Frédéric (2002). Traditional order of Tennō. pp. 962–963. {{cite book}}: |work= ignored (hulp)

Eksterne skakelswysig

Voorafgegaan deur
Keiser Taishō
124ste Tennō
1926–1989
Opgevolg deur
Keiser Kinjō
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media