Heteroseksualiteit

Seksuele identiteit waar 'n persoon primêr seksueel aangetrek word tot die teenoorgestelde geslag

Heteroseksualiteit is die beskrywing van 'n seksuele identiteit waar 'n persoon primêr seksueel aangetrek word tot die teenoorgestelde geslag. Daarnaas kom homoseksualiteit voor, waar die aantrekking tot dieselfde geslag is, en biseksualiteit, waar die aantrekking tot beide geslagte is, hoewel selde in presies dieselfde mate.

'n Heteroseksuele verhouding word dikwels deur die voltrekking van die huwelik bevestig

Hoewel daar geraam word dat tot 'n derde van alle volwasse mans 'n gay ervaring tot by orgasme gehad het, is net 'n geskatte twee tot vier persent van alle mans uitsluitlik gay. Die voorkoms van biseksualiteit is selfs moeiliker om te bepaal. As alle gay en biseksuele mense van die totaal afgetrek word, kan die voorkoms van heteroseksualiteit op ruim 90% van die bevolking geskat word.

Dit hang egter baie af van omstandighede. In sekere gevalle, waar daar geen of min moontlikheid vir heteroseksuele geslagsomgang is (soos in tronke of koshuise van skole met nét seuns óf meisies), word heteroseksuele omgang tydelik prysgegee. Dit beteken egter nie dat mense wat dan aan gay seks deelneem, nie meer heteroseksueel is nie. Die bewering is al gemaak dat vroue emosioneel nader aan mekaar kan wees as aan 'n man, maar solank hulle nie omgang het nie, is hulle heteroseksueel, terwyl die teenoorgestelde van mans waar is: hulle kan met mekaar omgang hê, maar solank hulle nie emosioneel by mekaar betrokke raak nie, is hulle nie gay nie. Dit is egter 'n hoogs aanvegbare stelling met min navorsing om dit te bewys.

Bronnewysig

  • The Diagram Group, Man's Body - An Owner's Manual; Bantam Books; London, 1983.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media