Hermann Wilhelm Rudolf Marloth

Hermann Wilhelm Rudolf Marloth (28 Desember 1855 - 15 Mei 1932) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige en is in Lübben, Duitsland gebore. Hy studeer aan die Universiteit van Berlyn, maar verhuis in 1883 na Suid-Afrika waar hy aangestel word in die leerstoel vir Chemie aan die Victoria-Kollege, die hedendaagse Universiteit van Stellenbosch. Hy doseer later in ander wetenskappe en verwerf gou roem. Van sy werke is die The Flora of South Africa wat tans baie duur is. Hy het in 1906 die Guarrieko herontdek. Sy botaniese outeursafkorting is Marloth. Marlothpark is na hom vernoem.

Rudolf Marloth
GeboortenaamHermann Wilhelm Rudolf Marloth
Gebore28 Desember 1855
Lübben, Koninkryk Pruise (tans Brandenburg, Duitsland)
Oorlede15 Mei 1932 (op 76)
Caledon, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
VakgebiedPlantkundige, apteker en analitiese chemikus
Alma materUniversiteit van Berlyn

Sien ookwysig

Bronwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media