Herman Ridderbos

Herman Nicolaas Ridderbos (Oosterend, Littenseradeel, 13 Februarie 1909 - Kampen, 8 Maart 2007) was 'n Nederlandse dominee en teoloog van die gereformeerde tradisie (Gereformeerde Kerken in Nederland, teenswoordig Protestantse Kerk in Nederland (PKN)).

Lewensloopwysig

In die jare 1934-1943 was Ridderbos predikant in Eefde-Gorssel en Rotterdam-Charlois. In die jare 1943-1975 was hy hoogleraar in die teologie aan die Kampense gereformeerde teologiese universiteit (Oudestraat). Ridderbos was gekant teen die moderne teologie en moderne teoloë soos Herman Wiersinga.

Ook het hy jare geskryf in die Gereformeerd Weekblad.

Herman Ridderbos is op die ouderdom van 98 oorlede.

Publikasieswysig

  • De komst van het Koninkrijk - 1950, Kampen
  • Het evangelie naar Mattheus (Korte Verklaring der Heilige Schrift) - 1954, Kampen
  • Aan de Romeinen (Commentaar op het Nieuwe Testament) - 1959, Kampen
  • Paulus. Ontwerp van zijn theologie - 1966, Kampen
  • The coming of the Kingdom - 1976, Philadelphia
  • Paul and Jesus - 1977, Nutley
  • Het evangelie naar Johannes. Proeve van een theologische exegese (deel 1) - 1987, Kampen
  • Het evangelie naar Johannes. Proeve van een theologische exegese (deel 2) - 1992, Kampen
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media