Hercules von Molendorff

Hercules von Molendorff (12 Maart 1941 op Aberdeen tot 24 November 2006 in die Paarl) was 'n senior tegniese bestuurder van die Duitse ingenieursfirma Siemens, onderwyser in Namakwaland, en Bolandse krieketspeler en legendariese heelagter vir dieselfde unie in die vroeë tot middel jare sestig.

Hercules von Molendorff het die graad M.Sc. aan Maties verwerf, asook 'n S.O.D.

Von Molendorff is op Aberdeen in die Karoo gebore. Sy vader was 'n bouer, Harry von Molendorff. Die gesin het vroeg in die jare vyftig na Wellington verhuis waar Von Molendorff sy skoolloopbaan in 1958 aan die Hugenote Hoërskool voltooi het.

Ná skool het hy die graad M.Sc. aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, asook ’n S.O.D. Hoewel die onderwys altyd sy eerste liefde was, het hy skaars twee jaar lank aan die Hoërskool Tygerberg skoolgehou, waarna beter geleenthede in die privaat sektor hom uiteindelik tot by die Duitse ingenieursfirma Siemens in Johannesburg gelei het. Daar het hy einde 1990 as senior tegniese bestuurder afgetree.

Terug na die onderwyswysig

Hy kon ná soveel jare weer na die onderwys terugkeer, maar met byna geen ervaring op dié gebied nie, het hy ’n keuse gehad tussen die Hoërskool Garies en die Hoërskool Boesmanland op Pofadder. Sy derde vrou, Dalene, met wie hy in 1989 getroud is, het hom help besluit op Garies, waar hulle vier vrugbare jare deurgebring het.

In 1995 het die egpaar Alexanderbaai toe verhuis waar Von Molendorff ’n betrekking as departementshoof aanvaar het. Ná ’n verdere vier gelukkige jare het hulle einde 1998 na Wellington teruggekeer. Hier het hy hom besig gehou met ekstra wiskundelesse vir leerders, houtwerk en sy rekenaar.

Aftredewysig

Intussen het hy ook as wiskundeonderwyser aan Hugenote Hoërskool afgelos. Ten tyde van sy dood het hy juis aan die begin gestaan van ’n agt maande lange aflostydperk aan die skool. Ongelukkig kon hy net twee weke skoolhou voor hy onverwags siek geword het.

Von Molendorff (65) is op Maandag 13 November 2006 in die hospitaal opgeneem met longontsteking. Sy toestand het gou versleg en hy is die volgende dag na die intensiewesorgeenheid oorgeplaas waar hy die aand van 24 November oorlede is.

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media