Heinrich Schütz

Heinrich Schütz ([O.S.D. 8 Oktober 1585] 18 Oktober 1585[1] – 6 November 1672[2]) was 'n Duitse komponis en orrelis, wat oor die algemeen beskou word as die mees belangrikste Duitse komponis in die tydperk voor Johann Sebastian Bach, sowel as een van die mees belangrikste komponiste van die 17de eeu.

Christoph Spätner. Heinrich Schütz, c. 1660. (Museum für Musikinstrumente der Universität Leipzig).

Hy word daarmee gekrediteer dat hy die 'Italiaanse styl' na Duitsland gebring het en die evolusie daarvan voortgesit het van die Renaissance na die Vroeë Barok.

Die meeste musiek waarvan die wêreld vandag van kennis dra was geskryf vir die Lutherse Kerk, primêr vir die Elektorale Kapel in Dresden. Hy het wat vandag tradisioneel beskou word as die eerste Duitse opera, naamlik Dafne, wat in 1627 opgevoer is by Torgau, geskryf. Die stuk is egter ongelukkig verlore, saam met al sy seremoniële- en teaterstukke.

Hy word op 28 Julie as musikant saam met Johann Sebastian Bach en Georg Friedrich Händel herdenk in die Kalender van Heiliges van sommige Noord-Amerikaanse Lutherse Kerke.

Notaswysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysingswysig

  1. Gregory S. Johnston (red.), A Heinrich Schütz Reader: Letters and Documents in Translation, Oxford University Press, 2013, bl. 85.
  2. Joshua Rifkin, et al. "Schütz, Heinrich." Grove Music Online. Oxford Music Online. Oxford University Press, accessed October 8, 2013. Online: [1].
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media