Hede

Die hede is die tyd wat direk ondervind en ervaar word en nie 'n herinnering of 'n spekulasie is nie. Die hede word normaalweg as 'n punt in ruimtetyd beskou en daar word gereeld daarna as "nou" verwys, alhoewel dit ook as 'n tydsduur beskou kan word.

Die hede is 'n moment in tyd wat waargeneem word tussen die verlede en die toekoms.

Wanneer tyd in plekke wat ver van mekaar verwyderd is vergelyk word, word die opvatting of begrip van "die hede" onduidelik. Daar word aanvaar dat sterre "nou" die posisies beklee waarin ons hulle waarneem, maar alhoewel lig teen 'n benaderde spoed van 299 792 458 m·s-1 reis, neem dié sterre se lig 'n aantal jare om die aarde te bereik. (Die ster naaste aan ons sonnestelsel is Proxima Centauri, wat 4,22 ligjare ver is.[1])

Wanner die term "Before Present" ("Vóór Hede") gebruik word, byvoorbeeld tydens koolstofdateringsprosesse, verwys "hede" na die jaar 1950 n.C.

Die moderne fisika het nog nie daarin geslaag om te verduidelik hoe die term "nou" begryp kan word nie. Verder is daar geen bewysbare rede waarom tyd in enige spesifieke rigting hoef te beweeg nie. Sommige beweer dat die idee van 'n "hede" 'n illusie is en dat dit nie die ware natuur van realiteit voorstel nie. Die term "nou" kan miskien beter verstaan word as 'n onrealistiese konsep wat onder mense en diere ontwikkel het om sodoende te dien as 'n begrip van realiteit wat nodig is insover dit mense en diere help om te oorleef.

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media