Harold Macmillan

Maurice Harold Macmillan (Belgravia, 10 Februarie 1894 – Chelwood Gate, 29 Desember 1986) was ’n Britse staatsman en eerste minister.

Harold Macmillan
Harold Macmillan

Ampstermyn
10 Januarie 1957 – 18 Oktober 1963
ViseRichard Austen Butler
MonargElizabeth II
Voorafgegaan deurAnthony Eden
Opgevolg deurAlec Douglas-Home

Leier van die Konserwatiewe Party
Ampstermyn
10 Januarie 1957 – 18 Oktober 1963
Voorafgegaan deurAnthony Eden
Opgevolg deurAlec Douglas-Home

Minister van Finansies
Ampstermyn
20 Desember 1955 – 13 Januarie 1957
MonargElizabeth II
Eerste ministerAnthony Eden
Voorafgegaan deurRichard Austen Butler
Opgevolg deurPeter Thorneycroft

Staatsekretaris vir Buitelandse Sake
Ampstermyn
7 April 1955 – 20 Desember 1955
Eerste ministerAnthony Eden
Voorafgegaan deurAnthony Eden
Opgevolg deurSelwyn Lloyd

Staatsekretaris vir Verdediging
Ampstermyn
19 Oktober 1954 – 7 April 1955
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurHarold Alexander
Opgevolg deurSelwyn Lloyd

Minister van Behuising en Plaaslike Regering
Ampstermyn
30 Oktober 1953 – 19 Oktober 1954
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurHugh Dalton
Opgevolg deurDuncan Sandys

Staatsekretaris van die Lugmag
Ampstermyn
25 Mei 1945 – 26 Julie 1945
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurArchibald Sinclair
Opgevolg deurWilliam Wedgwood Benn

Ministerresident in Noordwes-Afrika
Ampstermyn
30 Desember 1942 – 25 Mei 1945
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurHarold Balfour

Onderstaatsekretaris vir die Kolonies
Ampstermyn
4 Februarie 1942 – 30 Desember 1942
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurGeorge Henry Hall
Opgevolg deurEdward Cavendish

Parlementêre Sekretaris van die Ministerie van Toevoer
Ampstermyn
15 Mei 1940 – 4 Februarie 1942
Eerste ministerWinston Churchill
Voorafgegaan deurJohn Jestyn Llewellin
Opgevolg deurWyndham Portal

LP vir Bromley
Ampstermyn
14 November 1945 – 16 Oktober 1964
Voorafgegaan deurEdward Campbell
Opgevolg deurJohn Hunt

Persoonlike besonderhede
Gebore(1894-02-10)10 Februarie 1894
Belgravia, Middlesex, Engeland, Verenigde Koninkryk
Sterf29 Desember 1986 (op 92)
Chelwood Gate, Oos-Sussex, Engeland, Verenigde Koninkryk
Politieke partyKonserwatiewe Party
Eggenoot/-noteDorothy Cavendish (1920–1966)
Kind(ers)Maurice Macmillan
Caroline Faber
Catherine Amery
Sarah Heath
Alma materBalliol College, Oxford
ReligieKerk van Engeland[1]

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Weermag
RangKaptein
EenheidGrenadier Guards
Oorloë/VeldslaeEerste Wêreldoorlog
Toekennings Victory Medal
British War Medal
Dr. Hendrik Verwoerd verwelkom sy Britse eweknie, Harold Macmillan, in Suid-Afrika op die D.F. Malanlughawe in Kaapstad. Macmillan het 'n opskudding veroorsaak met sy "Winde van Verandering"-toespraak.

Macmillan het aan Oxford studeer, maar sy studies onderbreek ten einde diens te doen in die Britse leër tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy het die rang van kaptein bereik en onder meer aan die Slag van die Somme deelgeneem. Ná die oorlog tree hy in diens by die uitgewery MacMillan Publishers, wat sy oupa opgerig het en waar hy direkteur was van 1920 tot 1940. Uit sy huwelik met lady Dorothy Cavendish is vier kinders gebore. Macmillan was 'n lid van die Konserwatiewe Party gewees en is as verteenwoordiger van dié party in 1924 tot lid van die Britse Laerhuis verkies. Hy bly ’n LP tot 1945, maar met ’n onderbreking tussen 1929 en 1931. Hy het vele ekonomiese studies geskryf waarin hy gereeld kritiek uitgespreek het teen die beleid van die Konserwatiewe regering. In 1940 word hy sekretaris van die minister van bevoorrading, in 1942 ondersekretaris van kolonies en in 1945 staatsekretaris van die Lugmag. In 1951 word hy minister van behuising, in 1954 minister van verdediging, in 1955 minister van buitelandse sake en later van finansies.

Op 10 Januarie 1957 volg hy sir Anthony Eden op as premier en word enkele weke later verkies tot partyvoorsitter. Onder sy leiding is die welvaartstaat verder uitgebou en vra sy land lidmaatskap aan van die Europese Ekonomiese Gemeenskap, voorloper van die Europese Unie. Die Verenigde Koninkryk se aansoek is afgekeur deur die toedoen van Frankryk se president Charles de Gaulle. Die Macmillan-regering het gesorg vir dekolonisasie in Afrika en Asië en die Verenigde Koninkryk se kernmag uitgebou. Op 18 Oktober 1963 moes Macmillan bedank weens die Profumo-voorval en sy swak gesondheid. Daarna was hy kanselier van Oxford en vanaf 1984 as lord Stockton lid van die Britse Hoërhuis, waar hy krities was jeens die beleid van eerste minister Margaret Thatcher.

Op 29 Desember 1986 is die eerste graaf van Stockton oorlede in sy plattelandse huis, Birch Grove, aan die rand van die Ashdown-woud by Chelwood Gate in Oos-Sussex. Thatcher het hom ná sy dood geloof as ’n baie groot patriot en gesê dat sy afkeur aan haar verkoop van die “familiesilwer” (staatsbates) nooit tussen hulle gekom het nie.

Verwysingswysig

  1. (en) When Fisher resigned in 1961, Trushare.com, 17 Maart 1963, archived from the original on 5 Februarie 2012, https://web.archive.org/web/20120205201802/http://trushare.com/0122JLY05/JY05GAUST.htm, besoek op 29 Maart 2016 

Bronnewysig

Eksterne skakelswysig

Voorafgegaan deur
Anthony Eden
(Konserwatiewe Party)
Eerste minister van die Verenigde Koninkryk
(Konserwatiewe Party)

1957–1963
Opgevolg deur
Alec Douglas-Home
(Konserwatiewe Party)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media