Hampstead Heath

Park in Londen

Hampstead Heath (plaaslik ook kortweg "the Heath" genoem) is 'n uitgestrekte ou park en openbare groen ruimte in die noorde van Londen wat oor 'n oppervlakte van sowat 790 akkers (320 hektaar) strek. Die park bestaan hoofsaaklik uit oop grasvelde en bosse en is op 'n sanderige heuwel geleë. Dié heuwel - een van die hoogste punte in die Britse hoofstad - strek van Hampstead tot Highgate.

'n Vywer in Hampstead Heath
September in Hampstead Heath
Die uitsig vanaf Parliament Hill

Die heuwelagtige parkterrein behels naas historiese en nuut aangeplante bosse enkele vywers, 'n openbare swembad, speelterreine en 'n oefenpad. Die park grens in die noorde aan Kenwood House, 'n herehuis. Parliament Hill, 'n heuwel in die suidweste van die park, bied 'n uitsig oor Londen wat as natuurmonument beskerm word.

Hampstead Heath word deur die City of London Corporation bestuur en behoort administratief grotendeels aan die stadsdistrik London Borough of Camden, met uitsondering van Hampstead Heath Extension en Golders Hill Park wat in die London Borough of Barnet geleë is.

Eksterne skakelswysig

Koördinate: 51°33′37″N 0°9′39″W / 51.56028°N 0.16083°W / 51.56028; -0.16083

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media