Grysvetsak

Die Grysvetsak (Kyphosus bigibbus) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee, Oman en van Maputo tot by Valsbaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Grey chub.

Grysvetsak (Kyphosus bigibbus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Kyphosinae
Genus:
Kyphosus

(Lacépède, 1801)[2][3]
Spesie:
K. bigibbus
Binomiale naam
Kyphosus bigibbus
(Lacépède, 1801)[4]
Sinonieme
  • Dorsuarius nigrescens (Lacépède, 1803)
  • Kyphosus biggibus (Lacépède, 1801)
  • Kyphosus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Pimelepterus fallax (Klunzinger, 1884)
  • Pimelepterus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Pimelopterus fuscus (Lacépède, 1803)
  • Xyster fuscus (Lacépède, 1803)[5]

Voorkomswysig

Die vis se kop en lyf is silwergrys, die skubbe se rante is bruin wat horisontale lyne op die liggaam vorm. Die operkulum se rant is donkerbruin terwyl daar twee bruin skuins strepe afwaarts loop van die mond tot by die pektorale vinne. Die vis word 75 cm lank en 10 kg swaar.

Habitatwysig

Die vis kom in vlak koraal- en rotsriwwe voor. Hulle is grootliks herbivore, partykeer vreet hulle alge saam in groot groepe. Dit is 'n gewilde eetvis.

Sien ookwysig

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. [ UICN] (en)
  2. Lacépède B.G.E., 1801. Histoire naturelle des poissons. Hist. Nat. Poiss. v. 3. i-lxvi + 1-558.
  3. uBio (en)
  4. Lacepède, B.G.E., 1801. Histoire naturelle des poissons. Histoire naturelle des poissons. v. 3: i-lxvi + 1-558, Pls. 1-34.
  5. Catalogue of Life[dooie skakel] (en)

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media