#808080

Grys ​​is 'n intermediêre kleur met etlike skakerings tussen swart en wit. Grys ​​is 'n neutrale of akromatiese kleur, wat letterlik beteken dat dit 'n kleur "sonder kleur" is. Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word grys as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#808080
RGB-kleurmodel(128, 128, 128)
CMYK(0, 0, 0, 50)
HSV(-°, 0%, 50%)

Sien ook


Grys

Grys ​​is \'n intermediêre kleur met etlike skakerings tussen swart en wit. Grys ​​is \'n neutrale of akromatiese kleur, wat letterlik beteken dat dit \'n kleur sonder kleur is. Dit is die kleur van wolkbedekte lug of van lood.