Grootoog-kaalneus

Die Grootoog-kaalneus (Monotaxis grandoculis) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bigeye barenose.

Grootoog-kaalneus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Monotaxis

Anonymous, referred to E. T. Bennett, 1830
Spesie:
M. grandoculis
Binomiale naam
Monotaxis grandoculis
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Sciaena grandoculis Forsskål, 1775
  • Monotaxis indica Anonymous [E. T. Bennett], 1830
  • Lethrinus latidens Valenciennes, 1830
  • Pagrus heterodon Bleeker, 1854

Identifikasiewysig

Die vis kan tot 60 cm lank word maar die gemiddelde grote is 40 cm. Die onvolwasse vis is witterig van kleur met drie swart bande oor die boonste gedeelte van die lyf. Daar is ook 'n kenmerkende swart, vertikale band oor die oog. Met ouderdom word die kop groter en die snoet meer stomp, die swart verdwyn geleidelik en word silwergrys. Dan ontwikkel 'n geel vertikale streep oor die kieudeksel. Die vis leef hoofsaaklik in koraalriwwe in water wat 5 tot 60 m diep is. Hulle is alleenlopers of kom ook in klein groepies voor. Die volwasse visse swem bedags saam oor die rif en breek op gedurende die nag waar hulle dan op bodem ongewerweldes jag maak.

Die klein, onvolwasse vissies is alleenlopers en skuil in rommel en sandareas.

Sien ookwysig

Bronwysig

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakelwysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media