Groot Ethiopiese Renaissancedam

Die Groot Ethiopiese Renaissancedam (GERD, Amharies: ታላቁ የኢትዮጵያ ሕዳሴ ግድብ Tālāqu ye-Ītyōppyā Hidāsē Gidib), voorheen bekend as die Millenniumdam, is ’n dam in die Blou Nyl in Ethiopië wat sedert 2011 in aanbou is. Dit is in die Benishangul-Gumuz-streek van die land, sowat 45 km oos van die grens met Soedan.[3]

Groot Ethiopiese Renaissancedam
Die Renaissancedam en verwante geriewe.
Die Renaissancedam en verwante geriewe.
LiggingBenishangul-Gumuz-streek
Provinsie/LandEthiopië
Koördinate11°12′55″N 35°05′35″O / 11.21528°N 35.09306°O / 11.21528; 35.09306
DoelElektrisiteit
StatusIn aanbou
Konstruksiekoste$5 miljard VS$
EienaarEthiopian Electric Power
Soort damGravitasie, roller-gekompakteerde beton
Lengte van wal1 780 m
Bakmaat10 200 000 m3
Sluiskapasiteit14 700 m3
HidrokragsentraleKonvensioneel
In gebruik gestel2022[1][2]

Die hoofdoel van die dam is die opwekking van elektrisiteit om Ethiopië se ernstige energietekort te verlig en vir uitvoer na buurlande. Met ’n beplande kapasiteit van 6,45 gigawatt sal die dam by voltooiing die grootste hidroëlektriese aanleg in Afrika wees[4] en die sewende grootste in die wêreld.[5][6]

Die volmaak van die reservoir het in Julie 2020 begin.[7][8] Dit sal tussen vier en sewe jaar duur om dit met water te vul,[9] na gelang van hidrouliese toestande en ooreenkomste wat aangegaan word tussen Ethiopië, Soedan en Egipte.[10]

In September 2021 het die VN se Veiligheidsraad 'n verklaring aangeneem waarin Egipte, Ethiopië en Soedan aangemoedig word om onderhandelinge te hervat "onder beskerming van die Afrika -unie" om 'n ooreenkoms oor die omstrede GERD -dam op die Nyl vinnig af te handel. Hierdie ooreenkoms moet "wedersyds aanvaarbaar en bindend wees vir die vul en funksionering van die GERD binne 'n redelike tyd", spesifiseer die Veiligheidsraad in sy verklaring wat deur Tunisië opgestel is.

Verwysingswysig

  1. "Ethiopia's huge Nile dam delayed to 2022 - News - GCR".
  2. "Power Play" (in Engels). Capital Ethiopia. 2 Januarie 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2018. Besoek op 21 Augustus 2017.
  3. "Ethiopia's biggest dam to help neighbours solve power problem". News One. 17 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2012. Besoek op 17 April 2011.
  4. The bitter dispute over Africa’s largest dam: Egypt, Ethiopia (the main contibuter of river Nile i.e more than 86%) and Sudan are struggling to share water The Economist, 4 Julie 2020
  5. "Ethiopia: GERD Increases Generation Capacity". allAfrica. 28 Februarie 2017. Besoek op 28 Februarie 2017.
  6. "Salini will build the biggest dam in Africa". Salini Construttori. 31 Maart 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2011. Besoek op 17 April 2011.
  7. "Nile dam row: Egypt fumes as Ethiopia celebrates". BBC News. 30 Julie 2020.
  8. "Ethiopia: First stage of the filling of the reservoir of the Grand Renaissance Dam". Tractebel Engie. 10 September 2020. Besoek op 27 Oktober 2020.
  9. "The Grand Ethiopian Renaissance Dam Gets Set to Open". Ethiopian Yearbook of International Law 2019. 13 Februarie 2021. Besoek op 13 Februarie 2021.
  10. Wheeler, Kevin G.; Basheer, Mohammed; Mekonnen, Zelalem T.; Eltoum, Sami O.; Mersha, Azeb; Abdo, Gamal M.; Zagona, Edith A.; Hall, Jim W.; Dadson, Simon J. (6 Junie 2016). "Cooperative filling approaches for the Grand Ethiopian Renaissance Dam". Water International. 41 (4): 611–634. doi:10.1080/02508060.2016.1177698.

Skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media