Groot Beremeer

Groot Beremeer

Satellietbeeld van die Groot Beremeer

Kaart van die Groot Beremeer
Koördinate:66°N 121°W / 66°N 121°W / 66; -121Koördinate: 66°N 121°W / 66°N 121°W / 66; -121
Ligging:Noordwestelike gebiede, Kanada
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:31 153 km² (12 028 myl²)[1][2]
Gemiddelde diepte:71,7 meter (235 voet)[1][2]
Maksimum diepte:446 meter (1 463 voet)[1][2]
Volume:2 236 km³ (536 myl³)[1][2]
Opvangsgebied:114 717 km² (44 292 myl²)[1][2]
Omtrek:2 719 km (1 690 myl) (plus 824 km (512 myl) eilande se kuslyn)[1][2]
Uitvloei:Groot Bererivier
Eiland/e:26 hoofeilande, totaal 759,3 km² (293,2 myl²) in oppervlakte[1]
Nedersettings:Deline
Gevries:November – Julie[2]

Die Groot Beremeer (Engels: Great Bear Lake, Frans: Grand lac de l'Ours) is die agtste grootste meer ter wêreld, die vierde grootste meer in Noord-Amerika en die grootste meer in Kanada, buite die Groot Mere. Dit is in die Noordwestelike gebiede in die noorde van Kanada, noordwes van die Groot Slawemeer en suid van die Arktiese Oseaan geleë en het 'n oppervlakte van 31 153 km². Die meer word deur die Groot Bererivier met die Mackenzierivier verbind, wat in die Arktiese Oseaan uitmond.

Die dorpie Deline aan die Groot Beremeer

Verwysingswysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 (en) Johnson, L. (1975), "Physical and chemical characteristics of Great Bear Lake", J. Fish. Res. Board Can. 32 (11): 1971–1987, doi:10.1139/f75-234  quoted at Great Bear Lake Geargiveer 5 Junie 2011 op Wayback Machine (World Lakes Database)
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 2,6 (en) Hebert, Paul (2007), "Great Bear Lake, Northwest Territories", Encyclopedia of Earth, Washington, DC: Environmental Information Coalition, National Council for Science and the Environment, http://www.eoearth.org/article/Great_Bear_Lake,_Northwest_Territories, besoek op 7 Desember 2007 

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media