Groenkopeend

Voëlspesie

Die groenkopeend (Anas platyrhynchos) is 'n algemene en wydverspreide eendvoël wat wat inheems is aan Noord-Amerika en Eurasië. Dit is uit Europa na ondermeer Suid-Afrika en Australië uitgevoer. Die voël is 50 tot 64 cm groot en weeg 850 tot 1 400 g. Hulle verbaster gereeld met die geelbekeend, en af en toe met die swarteend en Kaapse slopeend.

Groenkopeend
Wyfie (links) en mannetjie (regs)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Anatinae
Genus:
Spesie:
A. platyrhynchos
Binomiale naam
Anas platyrhynchos
      globale verspreiding
(natuurlik en ingevoer)
Sinonieme

Anas boschas Linnaeus, 1758

Die spesie is 'n relatief groot en swaar eend met 'n lang lyf en 'n lang, breë snawel. Die mannetjie het 'n geel snawel en in broeidrag 'n donkergroen kop, en is hoofsaaklik persbruin oor die bors geveerd en grysbruin op die lyf. Die wyfie het 'n oranje snawel en is oorwegend bruin geveerd. Hulle broei regdeur Europa in enige geskikte vleiland, maar is skaarser in hoogliggende streke. Dié wat in koue noordelike streke soos Ysland en Skandinawië broei trek vir die winter suidwaarts, na byvoorbeeld die Verenigde Koninkryk, waar daar ook inwonende broeiers is wat heeljaar teenwoordig is.

Fotogalerywysig

  • Beweeg muis oor foto om byskrif te lees

Sien ookwysig

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anas platyrhynchos

Bronwysig

Verwysingswysig

  1. BirdLife International (2012). "Anas platyrhynchos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media