Groenhofiesuikerbos

Protea Spesie

Die groenhofiesuikerbos (Protea coronata) is 'n groot blomdraende boom wat aan die bekende Protea-genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kaapse Skiereiland, Du Toitskloofberge tot Kogelberg, Riviersonderendberge, Bredasdorpberge, Potberg, Langeberg en die Outeniquaberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik groei regop, word 2 - 3.0 m hoog en blom van April tot September met die hoogtepunt in Mei tot Junie.

Groenhofiesuikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Orde:Proteales
Familie:Proteaceae
Genus:Protea
Spesie:
P. coronata
Binomiale naam
Protea coronata
Lam., 1792
Sinonieme
  • Erodendrum incomptum Knight
  • Protea incompta (Knight) R.Br.
  • Protea macrocephala Thunb.
  • Scolymocephalus incomptus (Knight) Kuntze
  • Scolymocephalus macrocephalus (Thunb.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in swaar, kleigrond in gebiede waar daar hoë reënval is op hoogtes van 200 - 750 m.

Die boom se FSA-nommer is 91.1[1]. In Engels staan dit as die Green sugarbush bekend.

Galerywysig

Sien ookwysig

Bronnewysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media