Griekse oergode

Die Griekse oergode is in die Griekse mitologie die gode wat die basis gevorm het vir die wêreld soos die Grieke dit geken het. Die antieke Grieke het verskillende idees oor die ontstaan van die wêreld gehad.

  • Volgens Hesiodus was Chaos die begin van die godewêreld. Uit Chaos het Gaia, Hemera, Nyx, Tartarus, Uranus, Hades, Chronos, Eros, Erebos en uiteindelik Aither ontstaan.
    • Chaos is die oermassa waaruit al die ander voortgekom het
    • Chronos is die koning van die gode
    • Gaia is die aarde
    • Hemera is die dag
    • Nyx is die nag
    • Tartarus is die onderwêreld
    • Uranus is die hemel
    • Hades is ook die onderwêreld
    • Eros is die liefde
    • Erebos is die duisternis
    • Aither is die atmosfeer
  • Homeros het gemeen Okeanos en Tetis was die ouers van al die gode.
  • In die werke van Orpheus was Nyx die begin van alles.
  • Volgens die liriese digter Alcman was die waternimf Tetis die begin van die wêreld. Sy het daarna poros (πόρος, pad), tekmor (τέκμωρ, teken) en skotos (σκότος, duisternis) geskep.
  • Empedokles het gemeen Afrodite en Ares het aan die begin van die skepping gestaan: hulle het die heelal geskep uit die vier elemente, met behulp van liefde en stryd.
Godin Gaia, die aarde.

Verwysingswysig

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Griekse oergoden
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersKategorie:Artikels met BNC-identifiseerdersKategorie:Artikels met MusicBrainz area-identifiseerdersKategorie:Artikels met CINII-identifiseerdersKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersKategorie:Artikels met Trove-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersPaasfeesPornhubCarles PuigdemontAngkor WatRob HersovAfrikaansGrieksArmeniëJapanWestdenedam-rampDuitslandModule:ArgumentsRuslandGoogle MapsGoeie VrydagBaike: GebruikersportaalSeksposisieBaike: GeselshoekieSwangerskapSkildklierNieu-SeelandVerenigde KoninkrykSuid-AfrikaSeksAgorafobieGordelroosWiki BaikeT20I-wêreldbeker 2014Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBaike: OmtrentFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Baike: Nuus vir gebruikersCiceroKanadaBaike: HulpJaarKantons van SwitserlandVergelykings (taalkunde)NierversakingMesopotamiëHidroponikaBosluisbytkoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteKolorektale kankerBloeddrukWit-DonderdagGalblaasGianna MichaelsOnderhandelinge om apartheid te beëindigBreinvliesontstekingMenstruasieBulgaryeMadison IvyGebruikerbespreking:RooiratelTrappe van vergelykingOekraïneSeksuele penetrasieAnrich HerbstPlae van EgipteCleopatra VIIMaagsweerJavaScriptBaike: Welkom nuwelingeHartversakingBernice WestHuisgenoot: Ware LewensdramasLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerCarike KeuzenkampAngina pectorisLêer:Flag of India.svgBorskankerGoogle TranslateIslamVolksrepubliek ChinaDuitse nasionale rugbyspanIndonesiëWarmlugballonPlanete in astrologieDikdermMenslike seksuele gedragFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHemelvaartsdagHartKolitisPtolemeusMaroela Media